file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #28922 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, Ek hou van Rivan. Sterk, maar nie algemeen nie. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28913 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Oja, wat dink jul van die naam Rivan?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28889 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Melody baie geluk met julle dogtertjie. Hoop sy gaan vir jul net vreugde bring!

Happy geniet j scan

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28856 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Melody geluk met jou cheerleadertjie!!
Bly om weer van jou te hoor. :)

Geniet jou scan Happy.

Moet se dis lekker om nou bietjie meer energie te he as 'n rukkie terug. Voel sommer of ek die hele huis wil uitsorteer. Maar ek weet as ek te veel aangaan is my rug weer baie seer vnaand. Lekker daggie verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28769 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
jy het amper van my vergeet jong ek gaan vanmiddag weer so skelm loer en sal more vir julle die pics op sit laat julle kan help kyk.

ek moet gaan kla maak en ek sit nogsteeds voor die pc vas gepen

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28763 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise!

Nee ek het nie van jou vergeet nie!!

Ag ek sou dit baie geniet om nou nog in my pj's te wees! :cheer:

Melody, ons enetjie het weer nie weggesteek nie, en die bene was oop, maar daar was geen teken van 'n seuntjie nie! So my gynae was 99% seker?? Maar dan is dit wel 'n 1%kans....

Ag anyway, laat ek gaan iets kry om te eet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28730 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
hi julle kom loer net gou in het gou my kar bietjie skoon gemaak binne voor manlief kom want ons ry met my karretjie gynae toe en hy is vreeslik oor die kar se netheid so het gou gesuig en gepolish nou is ek poot uit mens kan nie dink hoe die blerrie boepie in die pad kan wees partykeer nie mens kom nie meer oorals in nie maar ag damn dit ek geniet my boepie while it lasts een van die dae is hy weg en ek dink mens kan dit nogals mis veral die bewegings en al die aandag van manlief af julle kan nie glo hoe happy my man op die stadium is nie ek ken hom nie so oor kids nie hy het my regtig verbaas maar ek dink dis anders met jou eie kids as met ander sin maar ek geniet om hom so te sien dit maak my hartjie baie bly.

Ek kan nou nie meer wag om snookums te sien nie en hy gaan omtrent aan hier binne vandag dink hy is ook happy of hy mis sy pa julle moet sien in die aand as manlief by die huis kom en hy se hallo dan skop babsie as of daar geen more is nie so asof sy klaar haar pa se stem ken. Carmen ek het baba eers op 19weke liggies begin voel so moenie nou al daaroor worrie nie wag nog n rukkie.

ek moet nou gaan aantrek loop nog in sweet pak en slippers rond darm nie in my pjs nie so dis nie so erg nie of hoe?

O ja en carmen jy moet nie vergeet dat ek dalk ook n girlie gaan he nie en ek is nou net so honger soos jy en ek het al vandag weetbix geeet en n hele broodjie aartappel slaai

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account