file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22382 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi!

Wanneer is jou volgende dr. afspraak?
Ek is minder moeg as in die 1ste trimester, maar ek moet se, daar is dae wat ek ook net vrek moeg is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22361 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
En dis wraggies 'n blou Oktober - geluk gerne en helene. Hier kom die rugbyspan

ek is gedaan vandag.my kop pyn en my oe wil net toegaan. ek dog die moegheid gaan weg in die 2de trimester. wat wou !!!! ek wil nou huis toe gaan. en het so funny pyn op my maag - weet nie wat dit is nie. dalk sommer net niks

dis 'n malhuis vandag by my - hardloop soos 'n afkop hoender rond.

Ek wens ek kan al babakamer begin regmaak soos julle, sal maar nog 'n rukkie wag. Ons bly in 'n vrek ou plaashuis op die plaas, en die blerrie dak in die babakamer lek, so dit moet eers herstel word, voordat ek enige iets moois in die kamer sit. Gelukkig is die ou huis huge, so ek het omtrent plek vir 'n rugbyspan. het tog sooo gevoel ek gaan ook die rugbyspan join

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22359 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, is daai 'n beentjie links, ne? Jip, dan kan ek mooi sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22289 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het nie eers vanoggend 'n fototjie opgesit nie, kyk gou of julle hier kan sien. dis die beste een wat ek kon kry van die dvd af, hy was vreeslik besig.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22261 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi jy

AG BAIE GELUK MAN!!!

wow ne, weird hoe die lewe werk!

Ja jong, ons het ook altyd gese 3 maar my man het sommer nou besluit 2 is genoeg, maar ek voel natuurlik anders. 3 is beter!

Baie geluk weereens aan jou en pappa!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22247 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek kan dieselfde as jy se. ek was vir n oomblik teleurgesteld, en toe begin ek smile. en ek smile nog steeds. Ek dink ook Lance gaan dit so geniet om n maat te he. n broer!! oe dit gaan lekker wees.

en weet julle hoekom smile ek nog???

nou beteken dit ek kan my 3 kinders kry!! my man het gese as dit n seun is mag ons weer probeer! en al is dit 3 seuns, terwyl daar net meer as 2 kids is, sal dit wonderlik wees. :P maar nou is ek baie groot bek. ek moet eers die 2de een in die wereld bring, voor ons dink aan nr 3.

:woohoo: I'm so Happy!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22236 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
BAIE Geluk!!!!!

Die seuns neem die wereld oor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account