file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #11253 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ha ha, jou man wil regtig graag wag! Ek sweer ek sou nie kon hou nie, ek sou my mond verby gepraat het op een of ander manier :)

Ralmarie, lyk vir my jy is volgende, lekker!!! en dis om die draai, dan kan ons weer bietjie fotos sien.

Christa my volgende afspraak is 20 Mei maar gaan ons 16 mei expo toe, so ek gaan R400 betaal vir die 4d net om 4 dae voor die dr kan se te kan sien! Dis net jammer my dokter is so vreeslik vol geboek dan kon hy my dalk vroeer gehelp het.

Ek is mal oor daai dik polar fleece grows. hulle hou baba altyd warm en slaap lekker. Ons klomp is mos nou: 0-3 Somer, 3-6 somer, 6-12 winter!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11219 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ons was gister daar by Mooirivier Mall in Ackermans en Jet. Hulle het regtig pragtige baba-klere. Selfs die Pep ook. Gaan kyk gerus daar. :woohoo:

Terloops, al die Ackermans winkels waarin ek die afgelope ruk was (Potch, Klerksdorp, Wolmaransstad) het almal van die dik polar fleece baby grows. En in die mooiste kleure! Rooi, ligpienk, cerise pienk, ligblou, donkerblou, beige en bruin. Ek dink daar was wit ook, maar nie heeltemal so dik nie. :cheer:

Ek gaan tussen 12 en 14 Mei dr toe. Hoop ons kan dan sien of dit pienk of blou is, voor die expo! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11181 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
nee jy weet wat hulle se goeie goed is skaars

Julle gaan nie glo nie maar ek is in die bak bui vandag het al 24 muffins gebak. Ons moet bietjie kos idees uit ruil tussen ons klomp ek het regtig nuwe idees nodig so as julle dalk bietjie kan help abs?

Ek gaan eers 19 Mei weer gynae toe!

Gerne hy weet nog niks van die girly goed af nie ek steek dit tussen al die ander baba klere weg en hy grou nie sommer daar nie en julle gaan nie glo nie maar ek het n weird droom gehad oor hoe gynae perongeluk by ons laat val dat dit n seuntjie is toe het manlief sy gat gewip toe moes ek n ander gynae soek want toe wou hy nie meer na haar toe gaan nie omdat sy nou gese het wat die geslag is (can you believe it so stupid)

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11156 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Kan nie onthou wie gaan wanneer dokter toe nie, maar ek gaan die 5de. Yippie!!
Kan nie meer wag nie. Net 'n week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11134 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy girl. het jy al iets by manlief laat vat oor jou girly? of verwag hy nog niks? hoe steek jy al die pienk goed weg.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11120 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag dah, jou adres is onder by jou ticker, maar dankie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11117 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
helene@babybellies.co.za

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account