file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #10866 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Hoe voel jul vandag? Ek voel sommer lus om die huis uit te sorteer. Net jammer sodra ek begin voel ek hoekom het ek ooit daaraan gedink.

Tot later. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10768 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal

Hoop jul geniet die vakansiedag.

Lily my heatertjie wil ook nie die slag inskop nie. Of nognie. Hoop hy begin werk voor die winter heeltemal op ons is. :blink:

Tot more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10662 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

Moes darem net gou inloer - internet was heeldag al af... :( Kon darem lekker onder 'n kombers sit en werk vandag - my heatertjie wil net nie begin inskop nie, en ek dog swanger mammas kry warm???

Carmen, so jammer om te hoor van jou vriendin! Kanker bly darem 'n aaklige diagnose en veral as mens nog so jonk is - dink aan jou.

Helene en Carmen, julle magies is te pragtig! Moet myne ook nog afneem, maar nog nie daarby uitgekom nie. Carmen, ek sukkel net so om fotos gepost te kry - weet nie vir wat sukkel ons twee so nie.

Welkom pvld - hoe was jou sonar toe?

Sterkte vir die pottytrain Helene, kan glo dit help baie om net een op 'n slag op die doeke te hê.

Lekker aand vir julle almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10621 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk my julle het nou almal vroeg in die bed gaan klim. :P
Lekker aand vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10554 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
pvld- is jy al klaar by jou sonar gewees? Wat se die dokter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10527 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen jou magie lyk oulik. Sjoe maar julle is klein. Laat my terugvelang na die eerste 2 swangerskappe.
Ek begin hierdie swangerskap op my vorige swangerskap se end kilos.
Nou moet ek byse ek het 2 weke na die geboorte weer in my normale klere gepas. Het myself net nie mooi opgepas nie en gewig opgetel stelselmatig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10491 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Annalize, weet nie waarvan praat sy van vet nie, daar is nog niks! :)

Carmen, jou magie lyk pragtig, geniet hom nog so, een van die dae is daar net een groot pens :laugh: :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account