file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #11582 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Skuus, dis vierde van bo. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11576 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het nou ingegaan by www.chelino.co.za kies strollers. Die een waarvan ek praat is derde van bo. Naam is Rocky Three Wheeler. Ek sien daar is lemmtjie groen ook. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11568 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe Christa, R1000 is bie goedkoop! Ek het ook al so bietjie gekyk na prams en ek draai ook hier by R2500 avearge! Al wat ek weet is ek sal pram koop wat 'n one button fold system het, so een knoppie en hy vou plat. Klink vir my baie gerieflik ;)

Ek het ook nog nie rugpyn nie, maar dit sal my nie verbaas as ek later kry nie, want ek is maar geneig om 'n rug te he wat pla!

Sjoe, ja nee, ons gaan almal so op 'n ry vir ons afsprake!!

Gerne, ek en jy is letterlik 2 dae uitmekaar! :woohoo: Sal my nie verbaas oas ons dalk nog ons babatjies op dieselfde dag kry nie! :cheer:

Ek wil ook graag voor geboorte klasse bywoon, almal beveel dit aan! Ek kraam by Unitas, so sal maar daar gaan aanklop vir die klasse! Mens gaan seker hier net so voor die tyd wat jy kraam en hoeveel klasse is dit, al julle 2nd time to be mammies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11567 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, jy weet seker war is MacDonalds?(op die hoofpad vanaf Potch oppad na midde dorp toe) As jy by daardie robot regs draai, hou jy net reguit aan. Jy gaan oor die robot waar jy links draai om by MacDonalds in te gaan, oor die 4-rigting stop, nog reguit aan. Dan kry jy weer 'n 4-rigting stop. Regs is 'n Spar, links sal jy Steers, Fishaways en so aan sien. By die stop draai jy regs. As jy dan na links kyk, sal jy die Baby Shoppe daar sien. :)

Gerne, jy het my sopas oortuig omdefinitief te gaan. Ek was huiwerig, bang die geld mors. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11557 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink ek moet net hierdie keer vir baba gewoond maak aan die pram, henko was glad nie so hy het geweier om in die pram te slaap, wat sleg is want ja, as mens weggaan sukkel jy om hom aan die slaap te kry.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11535 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek het dit gedoen met henko en dit was 'n wonderlike ervaring. mens leer regtig baie hoor. klein dingetjies wat jy nie eers aan gedink het nie. wat vir my die niceste was is dat die vrou vir ons mooi verduidelik het hoe die kraam proses werk, wat direk daarna gebeur en wat pappa moet doen (om seker te maak hulle 'tag' jou baba!!!). Dit was regtig wonderlik.

Ek het nie rugpyn nie, het jy al met jou gynea gepraat daaroor?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11531 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek maak ook nie my babatjies in pram groot nie, maar gaan kuier gereeld by my skoonouers op plaas en ons self bly op plot so die groot 3 wiel goed lyk vir my na 'n goeie opsie om buite mee te loop.

Christa nee ek weet nie waar dit is nie, maar ken die hoof plekke in Klerksdorp bv PicknPay, Essops, Game om nou verskillende rigtings te noem. Ek gaan jou weer vir pad vra na expo as ek nie reggekom het nie, :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account