file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #10965 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek het die naweek vir my seuntjie sweetpakkies by pep gekoop. Dit is so mooi en sag en dik. Baie beter as die een wat ons by edgars gekoop het vir R160 en dit was nie eers 'n sweetpak nie, dit was 'n corduroy broek en so hempie.
Pep s'n was R39 wat nie te bad is vir een winter se dra nie. My bediende sal dit maar net moet mooi was anders raak dit lelik maar dit is regtig die lekkerste sweetpakkies.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10958 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag julle is bevoorrgeg om in die stad te bly.

Ons het net gewone PnP en hul verkoop nie klere nie. Dan het Baby Ackermans ook toegemaak. En ek persoonlik voel Edgars is net te duur vir so min aantrek. So dis 'n mission om klere vir baba te koop.

ek sal maar eendag moet deurry om goedjies te gaan koop. B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10938 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Julle

Ag waarvan praat julle van heaters? Ek het gevrek van die koue gister :)

Ek dink my 70gram heatertjie is nog op 'low' gestel

Ha Ha, Ralmarie, ek het ook 'n paar kaste getackle gister maar my man is nie happy nie, hy se dis meer deurmekaar as ek klaar is :)

Annalize, daai baby grows van P&P is baie lekker hoor. En ek kon nog net daar van die dik fleece growers kry (vol lengte pakkie ding :) ).
Dit is so lekker warm en my man is mal daaroor, henko lyk so cute daarin. Hoop ek kan nog kry. Dis lekker vir slaaptyd.

Oe ek droom net sulke freaky goed hoor.

Christadt, bly jy het 'n lekker rus naweek gehad!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10895 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10880 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo al die Mammas!

Het 'n heerlike laaang naweek gehad! Was baie lui met die koue weer en het goed gerus! :P

Welkom Petro, ek voel ook gedaan nadat ek al diepost gelees het. Hou net by met die klomp nie! ;)

Carmen en Helene, julle magies is pragtig! Manlief moet nog myne afneem, sal dit dan post.

Carmen, jammer om te hoor van jou vriendin! Baie sterkte vir jou en vir haar! :(

Ek is ook nog sonder "heatertjie"! Kry sommer bibber koud met hierdie winter weer! :S

Happy Girl is darem baie stil! :blink:

Lekker dag vir julle almal! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10875 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
helene, dankie baie, ek het toe eergister vir my sister lilian se pregnancy and birth companion gaan kry en sal later die baba een kry. baby city het net die afrikaanse weergawe gehad en in lig van die feit dat my man nie afrikaans verstaan nie sal ek maar wag vir die engelse weergawe.

gerne, ek het by chekers en pick & pay gekyk vir baby grows en het by pick & pay 4 gekry van 12 - 18 maande. hehehe... was nogal 'n storie hoe ek en my man die rakke een vir een deurgesoek het.

hey, ek moet seker my dinge begin doen.

praat later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10871 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
:laugh: more mammas, dit lyk of die son vandag gaan skyn en is ek behoorlik in my skik daaroor. ek raak skoon befoeterd as dit so koud is.

wat het julle op die vakansiedag aangevang? ons was maar by die huis rond met die verwarmer aan. lekker...

ek is onsettend bly dat gisternag verby is want ek het sulke stront gedroom julle sal dit nie glo nie! ai, waar die goed in mens se onderbewussyn darem vandaan kom weet ek nie.

ek sal weer later inloer so lekker dag almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account