file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #11110 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Wie gaan volgende dr toe?

Helene, wats jou email adres? wil gou vir jou iets stuur oor potty training.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11096 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Helene

Ek hoor wat jy se oor restaurante. ons het nou die dag 'n partytjie by spur gehad, wat 'n mission, moes regtig heeltyd agter henko aan loop.

Sterkte met die potty training, klink nogal na 'n storie! Maar ek kan sommer hoor jy is reg daarvoor en dit gaan 'n sukses wese.

Jy kan darem uitvind oor 2 wekies van die geslag! Yay. ek hoop vir jou dis 'n ou pienke!

Ek voel nog nie vir baba nie, dis nog te vroeg, kan nie wag om te voel weer nie, daar is darem niks lekkerder nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11079 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja Happy Girl, jy het vir ons laat worry jong. :)

Gaan goed hier! Bly dit gaan goed met jou en baba.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11036 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
goeie more julle!!

raai wat het ons gister gedoen. Ons het'n potjie gaan koop!! en toe het ons ons eerste suksesvolle restuarant uitstappie gehad as gesin....McDonalds toe!!

Tot dusver was dit nog net chaos om met Lance iewers te gaan eet, want een van ons hardloop gewoonlik heeltyd agter hom aan terwyl die ander een vinnig eet sodat ons weer kan omruil.

wel, gister was McDonalds vir ons 'n fees. Lance was te oulik, hy was so opgewonde toe hy daar binne is, ek kon dit nie glo nie. hyt sy chippies en chicken nuggets sit en eet soos 'n groot seun.

Mamma is toe so opgewonde oor die potjie!gisteraand voor bad tyd moet hy toe op potjie sit. haha, first time mommy....dis toe nie so maklik nie, en ek wens toe eweskielik ek het al 'n ouer kind gehad wat vir hom kon wys hoe om op die potjie te sit....maar ja, ons sal maar so stadig aan probeer. Ralmarie, moet seuntjies sit aan die begin? oe, ek voel weer so stupit as ek iets nuuts wil doen...sal vandag 'n boek moet gaan uitneem by bib...n boek oor potty train??? lol, eintlik soek ek net iets oor todlers. ek het gelees tot op 12 maande en daar het dit gestop. ek dink dis nou weer tyd.

o,ja. eintlik praat ons mos hier oor ons nuwe babas....my babatjie is baie suinig met 'haar' (by the way, ek kom toe die naweek agter my hele familie praat van 'haar' as dit by nuwe baba kom) so almal hoop vir n girlie, maar ek weet nie, ek dink ek produseer net seuns. nou kan 12 mei maar kom.....ek wou se, NB (nuwe baba) is baie suinig met haar skoppies. ek voel dit so nou en dan, maar nog nie so dan pappa ook kan voel nie.

okay, laat ek gaan. ek het vanoggend weer gevoel soos die yellow pages...let your fingers do the talking....

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11033 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy Girl goed om van jou te hoor. Geniet jou rustige dstv kyk terwyl jy kan. Dis darem lekker as mens eers begin lewe voel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11007 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
:cheer: More aan almal hoop julle het n lekker naweek gehad ek was net lui by die huis onder die komberse en net dstv gekyk. Jammer ek was so stil ons flippen cap is klaar en kry eers saterdag weer die volgende maand sin so ek gesels nou maar van my selfoon af op die pc.

Als gaan baie goed met my en baba ek dink net my maag begin nou woes uit sit en nou begin ek nogals vet voel. Ek begin baba nou baie sterker voel so ek is nogals excited daaroor wens net dit wil nou so sterk word laat pappa ook kan voel.

Hoe gaan dit met die res van julle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10983 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ja mens vergeet soms van pep. Ek koop vir die ander kids altyd hul "plot"klere soos ons dit noem daar, dan is mens nie te jammer vir dit nie.

Vroer jare was Pep se baba klere uit perporsie uit die dat ek deesdae vergeet daarvan. Gaan definitief bietjie gaan kyk.

Ek het verlede winter vir Suzaan 'n baadjie by Woolworths gekoop. Toe ek by Pep kom was die presiese baadjie daar met net ander knope.
En natuurlik baie goedkoper.
Dink pep sin was rond en Woolies blommetjies.
Ek dink baie keer al die winkels het een fabriek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account