file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #10163 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag lekker, dis om die draai!!! Ek het gedink om dalk 'n 4D scan by die indaba te doen, dan kan ons mooi sien wat dit is :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10132 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Yippiee!!

Het sowaar vroer 'n afspraak gekry.
Gaan nou die 5de Mei 16:45 dokter toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10117 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more dames.

Jissie maar dit was koud en snaakse weer in Pta die naweek. Maar klink vir my maar orals. Dit was vir my lekker, net moeilik om iets te doen met boetie.
Ons naweek was baie lekker, my sister was hier so ons het as familie omtrent die hele naweek saam gekuier en Henko darem weer sy nefie bietjie gesien.

Ons het Saterdag alleen gaan eet by Brazen Head, dit was so lekker. ek het 'n glas rooi wyn saam met my steak gehad, dit was devine!!!

Helene, jou magie lyk pragtig, so mooi rond ne!! Stunning.

pvld, geniet die scan en kom sit asb fotos op as jy kan.

my ma vat die kids vandag zoo toe, wens ek kon by die huis gebly het en geslaap het! :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10109 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal. Lekker koue weer en 'n windjie wat waai in Potch. Wens ek kon in die bed le.

Helene jou magie lyk so mooi.

Ek moet tog dat hubby 'n foto neem dan post ek dit. Ek vergeet net elke keer. :huh:

Het met manlief oor die expo gepraat en hy kan weer net Donderdag afkry. Dit lyk my ons gaan almal 'n ander dag he om te gaan.

Ek wil bietjie bel en hoor of ek my afspraak kan vervroeg na voor die expo toe. Wil darem verseker weet of dit 'n boetie is voor ek gaan.

Praat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10106 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
morning ladies, how was your weekend? i did not leave the house and had so much rest that i feel like a new person this morning.

pvld, welkom en laat ons seblief weet hoe groot is baba en hoe ver is jy swanger na jou scan.

helene, jis jou magie lyk pragtig. ek wens ek wys ook darem iets in die komende weke.

ek is besig om vir my 'n trui te brei en wil graag vandag klaarmaak.

julle moet die dag geniet en praat ons weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10076 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
here goes: Helene @ 15 weeks.... ;)

File Attachment:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9977 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle. dit is sondag middag my man is winkel toe en seuntjie slaap. so ek het 'n tydjie vir myself.

ek loer maar gou hier in, want julle praat so baie, ek's bang ek mis iets...

my man het vanogg n foto van my maag geneem. en ek het geskrik toe ek dit sien. dit is huge!! ek sal dit more opsit.

ek gaan nou eers bietjie naaldwerk doen terwyl hier stilte in die huis is. neee, moenie eens vra nie ek is nie n vreeslike naalwerkster nie. sit maar net some in, en sulke maklike goed.

tarra. praat weer in die week.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account