file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #10378 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het gesien die indaba is om die draai. My man se hy kan nie 'n dag verlof insit vir so iets nie :angry: so ons sal maar sien wat gebeur. Ek dink ek sal maar nog bietjie karring! :)

Ek is regtig bang om die Saterdag te gaan met Henko en in lang toue en goed te staan.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10372 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
jipppeeee. baba indaba is einde julie!! ek sal maar daarheen gaan. dan het ek n lekker boep!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10369 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
my posts is net so deurmekaar vandag. ek moet julle nou op bl 12 heel onder aan gaan soek.

Ralmarie, daar sal defnitief prams wees. Baby City is by die Baby Expo en hulle het groot specials aan. vat maar die crediet card. veral as jy ander kids op doeke het, jy kan lekker doeke gaan koop.

ek het laas jaar gevind die kleiner stalletjies het nie regtig sulke reuse specials nie, maar baby city het!! Ek het baie doeke en wipes gekoop laasjaar.

julle maak my lekker jaloers met die baby expo. Die kaap se expo is eers einde oktober. nou wel, ek hoef nie vir julle te vertel dat ek dan met 'n 2 weke baba sit nie.

ek sal maar moet kyk wanneer is die baba indaba.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10343 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee ralmarie, moet nie so voel nie, jy het dit nou en kon nie daai tyd dit gedoen het nie. so doen dit, dit is wonderlike ervaring.

Ek glo hul sal prams verkoop, ek dink alles gaan daar wees. Ek wil ook 'n ander een kry, het al klaar myne weggegee, lekker stupid.

Oe ja, lekker pannekoek, gelukkig is julle almal by die huis, ek sit in die kantoor. :angry:

Geniet jou dag by die huis Carmen, lekkerrrr.

Dis baie hartseer van jou vriendin. Jammer om te hoor.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10310 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ja dis dalk 'n idee. Ek is nou net so simpel dat ek nie 3D en 4D sonars wil laat doen nie, want ek voel met die eerste een was daar nog nie sulke goed nie en nou wil ek nie eendag hoor waar is myne nie.
Dalk redineer ek verkeerd. :dry:

Dit lyk my daar is vreeslik baie uitstalles by die expo.
Ek sien nou eintlik uit daarna. Weet iemand of hul stootwaentjies ook daar verkoop? Myne het no0u beter dae geken en ek is lus vir 'n nuwe een. :blink:

Wil iemand nie bietjie pannekoek bak en kom aflewer nie?
Carmen dalk jy wat so lekker onder die duvet sit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10303 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek sukkel nou om die nuutste posts te sien. Hoop my post help my om daar uit te kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10202 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More dames!!

Ek sit nou lekker onder die duvet voor die tv! Het vandag bietjie afgevat, baie lekker!

Was maar wasgoed, en sal dit maar moet aflaai by die drycleaners want met heirdie weer gaan niks droog word nie!

Annalize, ek het my foto vir jou gemail, baie dankie, waardeer!

Julle, ek het Mr. Price Sport toe gegan om van daai lekker broeke te koop met die rekke, maar hulle is myle te lank!!!! vaser alleen, dink hulle nie aan mense wat nie moerse lank is nie??? Nou het ek nogsteeds nie enige lekker broeke nie :S

Ek sal ook eers die Sat of Sondag kan gaan na die expo! Hopelik met my 16 weke afspraak die 11de Mei, kan ons dan sien wat dit gaan wees, dan kan mens lekkerder shop by die expo! :silly:

Helene, jou magie is regtig oulik!!

Aaai, ek het baie selgte nuus gekry nounou! 'n vriendin van my wat nou maar 35 is, het hulle kanker in haar kolon en maag gekry! Ek is sooo onsteld, want mens dink nie sulke goed gebeur met jongmense nie?? My hart is sooo seer vir haar!

Ok, chat weer later xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account