× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249768 by Meisiekind
Hello almal!

Net gou kom inloer.

Hope83, hoop vandag se scan het belowend gelyk. Sterkte vir die inspuitings en alles wat voorlê! Een van die dae kyk jy terug en dink dat alles wat jy nou deur maak die moeite werd was. :heart:

Jame, dis reg jong - trek vir ML nader as dit lyk of jy ov. Mens weet nooit! :) Ek is net op 100mg Fertomid en dan sal ons van CD10 af kyk met scans hoe ek daarop reageer.

Nunukie, sterkte vir die 2ww! Bly alles het goed afgeloop. Dankie dat jy noem oor die lab by Panorama - goed om te weet. Neem aan jy is ook by Dr Slabbert (ek is onder die indruk dat hy die enigste FS in die noordelike voorstede is)?

Dankie Tinktinkie. Ek kan jou nie blameer dat jy nie elke dag in ander se baba fotos wil vaskyk nie. Party dae is dit nogal moeilik. As ek die fotos so sien dan sit en dagdroom ek maar partykeer oor hoe dit gaan wees wanneer dit weer my beurt is. :) Sterkte met die KI wat voorlê. Dit vat net 1 follie en dis heel moontlik dat hy nog mooi kan groei. My FS sê mens is partykeer maar net stadig uit die wegspringblokke.

Ja Beehen, dis reg wat jy daar sê. Goeie goed vat tyd. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249767 by Tinktinkie
Nunukie, so bly jy sê oor die progesterone 'pil'. Dr het vir my ook voorgeskryf - gewonder hoe die ding werk en wat gebeur
- haha! The things we share :laugh: :S :laugh:

Scan gehad - ai mensies!! Vorige siklusse 2 mooi follies gehad - nou is daar net enetjie, and it doesnt look good.. Haha! Ek lag maar net! Scan more weer met die hoop datdit dalk beter lyk...

Lekker naweek julle!!!

Xx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249746 by Nunukie
Hi Beehen
Ek gebruik 'n 200mg "pil" in die oggend en dan weer in die aand, elke dag vir 2 weke na KI.
Panorama hospitaal is in Kaapstad - Noordelike Voorstede. Ek het nie die LAB direk betaal nie, maar vir FS en die koste vir die Semen voorbereiding was R700.

Die progrestorone pil (Cyclogest) is nogal duur R540 vir 30 pille. FS het dit ook oor toonbank vir my gegee.

Is jy ook in Weskaap?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249742 by beehen
Hi dames

Hoop dit gaan goed met almal.

Darem 'n daggie nader aan Vrydag :-)

Meisiekind & Hope83 - Ja jong ek het ook op 'n tyd baie emosioneel geraak oor almal wat om my swanger raak. Bv my skoonsussie het 2 kinders die jongste is Gr5. Sy is nou 3 maande swanger. My man se niggie wat 20 word sy het ook nou uitgevind sy is swanger. Voel asof almal swanger raak behalwe jy self. Ken die gevoel,maar ek gee nie moed op nie. Ek glo elkeen van ons gaan nog uitblaker op die forum "Yay uiteindelik 'n BFP". Goeie goed vat tyd ;-)

Nunukie - Ek nie eers geweet mens kry progesterone pille nie, ek self is op die room. Vandag my 2de houertjie room bestel van die labortorium af. Spesifieke dae wat jy die "pil" moet gebruik? Wil ook by jou hoor waar is Panarama Hospitaal? My hubby moet gaan vir sperm analise, ek het kontak besonderhede vir 'n dametjie van 'n Lancet wat ons dink R920 vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249740 by Nunukie
Jame dankie. Ek het ook maar pantyliners gekry. Aande is ok, want ek sit dit in voor ek gaan le, maar die oggende een werk nie so lekker nie..... :tmi:
Ek voel ook baie opgeblaas en VET...LOL! Ek het so gelag toe ek die side effects gaan lees, want dit se daar dat vrouens VET VOEL....en dan is daar die regte gewigstoename ook...maar fx fx ek het nog niks opgetel nie. :rock:
Het ook half 'n permanente hoofpyntjie, maar verder niks ernstig nie...

ek is gelukkig af more en gaan bietjie weg vir die naweek...whoop whoop :rock:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249739 by hope83
Halo almal,

Twinkle, ek weet van vriende wat by hom was en van hulle is nogsteeds daar. Van hulle het swanger geraak en van hulle nie.

Tinktinkie, baie dankie, en alle sterkte met die KI. Ek hou styf duim vas vir n BFP.

Nunukie, ai die 2ww, sterkte daarmee. Hoop dit vlieg vinnig verby en dat jy ook n BFP kry.

Jame, ek is tans op menopur. Sien saterdag die dr. Ek het ook Cetrotide,Utrogestan en ovitrelle gekry. Maar nog niks daarvan gebruik nie. Ek het vanoggend met die dr gepraat, van gister af voel ek erg opgeblaas, sien ek blurrie en het ek n steek hoofpyn. Maar sy se dis dood normaal niks om oor te stress nie. Is nogal opgewonde om saterdag te sien wat hier aangaan.

Meisiekind, baie dankie en ja jy is nie alleen. Dis asof ek deesdae net babas sien en hoor. En almal raak net swanger om my. Het al gedink ek is besig om mal te raak.

Maar oor die algemeen is ek nogsteeds baie positief, ek het besluit die inspuitery en die pyn gaan my nie onderkry nie, alhoewel dit vrek seer is.

Dames ek hou styf duim vas dat hier nou sommer n hele spul BFP gaan kom. Julle moet n lekr dagie he, dis more Vrydag, heeehaaaa :silly: :silly: :silly:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249737 by Twinkle
Hallo Julle

Sterkte met julle almal se KI's en siklusse - Die wat af is geniet die maand af dit doen mens eintlik baie goed.....

Wil gou hoor is hier enige iemand by Wineland Fertility of dan nou by Dr van Waardt?

Geniet julle dag en pas julle op!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account