× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249824 by Jame
Hi Hope!!!

Bly dit het goed gegaan. Hoe voel jy?

Hou ons op hoogte jong!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249823 by hope83
Hi julle,

Hulle het vanoggend 6 follies van die 7 gekry. Nou kyk ons wat gebeur. Is baie nuuskierig wat daaar aangaan. :laugh: :laugh:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249810 by Meisiekind
Tinktinkie, jammer om te hoor jou siklus is gekanselleer. Dis nooit lekker nie. :heart:

Jame, dink aan jou en vasbyt! Die regte ding sal kom.

Nunukie, interesant dat jy vertel van die ander FS. Sal 'n mental note maak om nooit na hom te gaan nie. Ek dink ook Dr Slabbert is wonderlik sover. Sien saam met jou uit na jou toets dag - hoop en bid dis jou beurt vir 'n BFP!

Hope83, bly om te hoor dit gaan so goed met jou follies. Baie sterkte vir môre - mag dit die begin van groot dinge wees!

Ons PVA: klaar met die 5 dae van 100mg Fertomid, so het 'n scan Donderdag oggend om te sien wat die follies maak. Ek begin nou die dae af tel na die scan toe - hoop regtig daar is die keer goeie nuus.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249807 by Jame
Hello julle!!

Hope, sterkte vir more jong! Dink aan jou.

Nunukie, wnr is jou toets datum? Oe ek is altyd 'n sucker vir symptom spotting, maak mens net mal...en ek is klaar half dilly, hehehe.

Was vanmiddag weer vir accupuncture. G'n idee of paar ou naaldjies die ding gaan doen nie, maar dit laat mens beslis ontspan. So ek doen dit dan maar vir my medemens, want my emosies is maar deesdae all over the show.

Lekker aandjie julle!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249806 by Nunukie
Hi

Sien die dames is weer stil vandag. Lyk my ons almal werk baie hard....
Kan nie glo dit is al Julie en dat die helfte van die jaar al verby is nie... :silly:

Hope - sterkte vir die retrievel more :heart: :heart:

Hoe gaan dit met die ander dames?

Ek het gistermiddag 'n paar lige krampies gehad en vanoggend vir so rukkie 'n lam/weird gevoel gehad oor my eierstokke gedeelte....kan dalk ook verbeelding wees jy weet... :silly: Ek probeer maar niks in die "simptome" inlees nie...
Ek sal wag vir die bloedtoets uitslae....

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249791 by Tinktinkie
Wow! Hope! So bly vir jou! Dit is great! Kan dink jou lyfie ht effens haywire gegaan met al die meds, maar kyk net die resultate! Super opgewonde saam julle!

Jame, ek stem saam met jou, ons moet ons 'loss' rou, al is dit nie n fisiese loss nie, is dit elke keer n hoop en droom van 'n lyfie wat ons verloor. En dit vat tyd om oor dit te kom. Moedeloos is ek saam met jou (drukkie)

Nunukie, ek hou duim vas vir jou, hoop rerig jy bring vir ons goeie nuus! Voor jy jou oe uitvee is jy daar. Sterkte!!

Meisiekind, waar trek julle met jul pva?

Beehen, wat is julle plannetjies??

Maandag is darem so te sê om julle!!
:heart: :heart: :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249790 by hope83
Hi Nunukie, ha ha nee jng weeti regtig nie.

Ek was nou altesaam 7mnde van alle medikasie af. Ek het so n maand of wat terug begin "Solal Woman" + Folic acid begin drink. Saam met dit het ek joga gedoen en verder het ek met julle gechat.

Ek was van CD2 op 3 x menopur amp tot op CD6. CD7 en CD8 was ek op 3 x menopur amp en 1 x cetrotide 0.25mg. En vanaand doen ek dit Ovitrelle trigger shot.

Dink nie my liggaam het geweet wat dit tref met die hoe dose meds nie :laugh: :laugh:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account