× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 months ago #247731 by Lagogies
Newbie dit vat 90 dae vir eierselletjie om volwasse te wees, so paar daggies maak nie eiersel sleg nie. Pasop vir enige medikasie. Acc200 is onskadelik maar as jy wil swanger word verdun dit jou lining. My gyne het vorige keer gese ek moet dit 2 keer per dag drink en nie 3 keer nie, so dis nie heeltemal uit nie. Dit maak nie iets aan eierselletjienie. Probeer maar panado en niks meer nie. (As dit kan)

Sommige mense se effense verkoue is goed want jou liggaam baklei dan teen die kieme en embie kan implant.

AS JY BAIE SIEK IS GAAN DR TOE en se jy probeer swanger raak. Dan skryf hulle veilige antibiotika voor

rakende vitamines hulle se te veel vit C kan negatief werk. Gesond met aanvullings kan nie sleg wees nie.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247727 by Newbiemom
Ek sien dat my post by nutrition nie antwoorde kry nie, so ek gaan sommer vir julle ook vra:

Dink julle mens mag 'n meal replacement shake (nutritional supplement shake) PLUS vitamines PLUS gebalanseerde etes gebruik?
Want ons eet regtig gesond (dink ek), en ek gebruik pregnacare se conception vitamines, maar my metabolisme is nog altyd vreeslik vinnig, en ek is maar tingerig... So wil die shake gebruik om net bietjie aantevul. maar die shake het ook klomp vitamines ens in. Kan te veel vitamines gevaarlik wees as mens wil swanger raak?

En dan 'n ander vragie... Weet enige van julle of verkoue gevaarlik is as mens probeer swanger raak? Kan dit veroorsaak dat die eiersel byvoorbeeld nie gesond is nie? Ekt Donderdag begin siek word, en word nog nie beter nie... en ovuleer Vrydag wat kom

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247724 by Newbiemom
Dankie Tinktinkie!!

Aaaai Jame, Dis aaklig :(
Ek hoop en bid dat die tiener vel die moeite werd sal wees wanneer jy jou nuwe bondeltjie vashou :heart:

Laat weet hoe was die scan x

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247711 by Jame
Tinktinkie, dankie jong. Jip ek gaan more oggend vir 'n scan. Jy bietjie "afgevat" die maand?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247708 by Jame
Newbiemom, ek is nog relatief nuut hier, maar ja party van ons sukkel om swanger te raak, party sukkel om swanger te bly, party is op fertiliteits meds en ander nie. Ek stem dis amazing hoe gevorderd dinge al is en wat die medici al kan doen.

Ons nou: het 2 jarige dogterjie. Eerste maand swanger geraak, nie eens behoorlik probeer nie. Ok wonderlike swangerskap gehad. Ons het vinnig weer probeer vir 2de enetjie. Wou hul soos orrelpypies ingeryg het, maar toe nou nie...ek raak nie weer swnager nie. Gynae het gese fout le by my man se sperm motility (beteken die oukies is baie, en lyk goed maar hul swem nie soos hul moet nie). Toe ek by die spesialis kom, toe se hy nee wat sy tellings is laag maar nogsteeds vgl hul klasifikasies normaal. Fout le by my . Ek ovuleer te laat, my wand te dun en hy dink my estrogeen val te vinnig in my siklus (ek het so bietjie gebloei as ek geovuleer het). So ek gebruik pilletjies en inspuitings nou. Wat GLAD nie goed is vir my vel nie, lyk soos tiener :headbang:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247706 by Tinktinkie
Hi julle!

Hoop dit gaan goed met julle!

Lagogies, so bly dinge lyk goed vir jul Ki! Jy klink sommer lekker positief! Bid hard saam met jou dat dit jou maand sal wees vir n wonderwerkie!

Welkom hier Newbie! So jammer om tw hoor waardeur jy alles is... Ek hoop rerig dat jul nou kan voortgaan met jul plannetjies em dat alles vlot sal verloop.

Hi Jame! Hoop saam met jou dat jy kan trigger more, gaan jy in vir n scan eers?

Nellak, hoe gaan dinge aan jou kant?

MommyMe! Enige nuus??

Afm, AF begin seker die week iewers, dan is dit dubbeldosis Femara...

N goeie vriendin het laasweek laatweet sy is swanger. Hulle is nog nie n jr getroud nie, en dit het my SO onkant gevang. Eks baie bly vir haar, maar ek en ML was so hartseer die hele naweek... Ai jong... So werk dit maar vir ons, ne?

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247702 by Newbiemom
Lagogies, ek lees nou eers daar onder op jou profile waardeur julle al alles is!
Ai, eks so jammer dat jou hart al so seergekry het :(

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account