× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #247701 by Newbiemom
sjoe, dis amazing dat daar al soveel navorsing gedoen is en soveel hulp gegee kan word. wow. gebruik julle almal spesifieke behandelings/hulpmiddels om swanger te raak?

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247700 by Lagogies
Trigger word hormonaal gedoen met ovitrelle wat basies HCG is. Daarom help dit nie jy toets te vinnig nie. Dan tel jy HCG van trigger op. Jy gebruik di by KI /Iui en Ivf . Ovulasie is presies 36 uur na trigger. Hulle doen KI of ET (egg retrieval) presies op 36 uur.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247693 by Newbiemom
ahaa... dankie! Ek sal nog mooi leer :)

Ek is baie opgewonde saam met julle almal en weet ons gaan nog lekker kuier :heart:

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247692 by Jame
Praat van 'n aaklige toeval! Tog is dit "verblywend" dat die 3 glad nie verband hou nie. Jy gaan sommer VINNIG VINNIG weer swanger raak met gesonde peanut. Hul se mos slegte dinge gebeur in 3, jou 3 is nou verby ;-).

JOng oor die terme, try ek ok maar soos ek aangaan. CD = Cycle Day en TRigger is 'n inspuiting wat hul vir jou gee sodat jy kan ovuleer. Gewoonlik ovuleer jy dag of 2 nadat jy hom gekry het. Hul gee dit vir vrouens wat KI doen of soos ek wat te laat ovuleer in 'n siklus, ons doen die maand TI= timed intercourse.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247691 by Newbiemom
julle sal my op hoogte moet bring met al die terme wat ek nog nie ken nie... wat is CD en trigger? :blush:

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247690 by Newbiemom
Dankie julle!

Jame, die eerste miskraam was 'n blighted ovum, wat blykbaar 'n redelike algemene gebeurtenis is (ongelukkig), en volgens meeste gyneas gebeur dit een keer met meeste vrouens...

Die tweede een was baie vroeg (6 weke), wat ook maar 'n redelike algemene ding is.

En die derde een was 'n tweeling en die een babatjie was ietsie nie lekker nie en het vroeg al ophou ontwikkel, en as gevolg van die "toxins" van daardie selletjies het die tweede enetjie dit ook nie gemaak nie.

Al drie miskrame is heeltemal unrelated, en verskeie gyneas het vir my gese dat dit net 'n aaklige toeval was dat dit drie keer na mekaar gebeur het.

Omdat ek reeds 'n suksesvolle, en baie gesonde, swangerskap gehad het, is niemand bekommerd nie, en ek het 4 verskillende opinies gaan kry wat almal dieselfde gese het. So ons probeer maar net weer ;)

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #247688 by Jame
Welkom Newbiemom!!! Hoop nie jy gee om nie, maar het hul al ooit vasgestel hoekom jy miskraam? Baie sterkte vir jou!

Great Lagogies, ek is more CD11 hoop ek kan ok more trigger.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account