× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 months ago #247638 by nellak
MommyMe hoe was jou vorige siklus op Fertomid? Fertomid reguleer meestal siklusse na 28 dae toe. En ja dia baie moontlik dat jy nou implantation bleeding kan he. En ek dink in die 2ww moet mens maar so normaal moontlik aangaan. Maar gesond eet en genoeg rus is altyd goed. Ek het al ook gehoor ligte oefening help ook omdat dit bloedvloei (sirkulasie) in die baarmoeder aanhelp. Dis maar wat ek raaklees op Mev Google. Ek hou duimvas dat dit jou BFP is

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247637 by MommyMe
Hi dames. Hoop almal is klaar gewerk en al in naweek mood... :whistle:

Vinnige vragie (of2).

Ek is vandag cd26 van 28 dag siklus. Het onverwags ligte spotting gehad vroeer vandag :S

Is dt moontlik dat die fertomid my siklus kon verleng en dit dalk implantation bleeding kon wees (fx))... :huh:

My ander vragie is gedurende 2ww, is mens veronderstel om te probeer rustig wees of kan dt dalk wees dat stres di spotting kon veroorsaak. Ongelooflike baie stres afgelope 3 maande gehad en dit help ni veel in di ttc tydperk ni ne. :angry:

Meskien moet ek mar net go with the flow alhoewel ek rerig my hart di maand op dt gesit het. :cry:

Lekker langnaweek dames en sterkte met almal se pva. :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247633 by Nunukie
Ek dink die by Pathcare betaal die mediese fonds....ek dink - kan nie lekker onthou nie.

Ons het R500 betaal by Aveatis. (COD - :laugh: )

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247631 by nellak
Ja ek het gesien die pathcare in Brackenfell ( Fontana mediese sentrum) doen dit ook. Maar ek sal jou raad gebruik en eerder een van daai twee gebruik. Mediese fonds betaal seker nie daarvoor nie? As ek mag vra wat kos dit omtrent?

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247630 by Nunukie
Ok, ons ook. Hier is ongelukkig (nie waarvan ek weet nie), geen plek hier naby nie. Dis of Tygerberg hospitaal of Aveatis in Pinelands....

O ja...sekere PATHCARES doen dit ook, maar ek sal dit nie aanbeveel nie. ML het al deur hulle dit ook gedoen, MAAR hul moet dit eers vervoer en dan gaan toets.....als moet binne 'n sekere tyd gedoen word, anders beinvloed dit die analise...my vorige FS en huidige FS beveel glad nie om Pathcares te gebruik vir SA's nie....

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247629 by nellak
Nunukie baie baie dankie vir die inligting. Ons is in die Noordelike voorstede van Kaapstad

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247627 by Nunukie
Hi Nella

ML hoef nie te worry nie...dis nie SO ERG nie...volgens my die minste wat hul kan doen na als wat ons moet deurmaak.

Nie seker waar jy gelee is nie, meet in Kaapstad kan dit gedoen word by Tygerberg hospitaal of Aveatis. ML was al by albei....Aveatis baie beter.

Hul gee hom n glasie (gewoonlik te klein volgens die mans) en dan word hul gewys na 'n kamertjie met 'n bank en "boeke". Daar produseer ML sy sperm en gee dit vir die suster en hy kan maar dan ry.

Hul stuur dan die uitslae na jou FS. Dit uitsla word opgebreuk in kwaliteit, sterkte en vorm (Ken ongelukkig nie die mediese terme nie). Dan kan FS besluit of pille vir ML kan werk ens. (NB! Mans gewoonlik baie SENSITIEF oor hul SA...veral as die uitslae nie so goed lyk nie....)

My man se SA was baie sleg. ons kanse vir "home Pregnancy" is tussen 0 - 5%...dus is KI of ICSI ons enige opsie.....

Hoop dit help!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account