× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 months ago #247457 by Lagogies
Hello almal

Jame ons wag v jou update

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247425 by Lagogies
My ivf was negatief. Ons gaan maar KI die maand want ek kan nie nog Ivf bekostig nie. Ek het darem op KI swanger geraak -die bean het net nie gestick nie

Jame los die piepie toetsie en gaan doen bloedtoets

Tinktinkie hoe gaan dit?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247423 by Jame
Hi Tinktinkie, baie dankie vir jou reply. Ek het vanoggend toe maar weer hpt gedoen. Alweer BFN, ruk omtrent my kop van my nek af om te kyk of daar nie 'n angle is wat tog lyn wys nie, maar NIKS soos in spierwit ...het ok nou al , al die brands op die mark probeer.

More is D-dag . As ek teen more oggend nie begin het nie, gaan ek beslis vir bloedtoets. Sal beslis laat weet hoe die storie uitgedraai het. DANKIE

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247421 by Tinktinkie
Hi Jame,

Ek het 'n goeie Vriendin wat nou n tweede keer swanger geraak het, maar hpt toets sy nooit positief nie. Net met die bloedtoets het sy uitgevind... Sy se eers rondom 8weke het die hpts positief geraak... Vreemd ne...

Hoekom doen jy mie maar n bloedtoets nie - dis darem nou al n hele rukkie na ovulasie...

Sterkte, en laat weet wat gebeur!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247391 by Jame
Hi julle, gou 'n vragie...

Ek het die siklus trigger shor gehad op CD15. FS het gese ons moet seker maak dat ons ons ding doen CD17, want dan seker kan werk as ovulasie dag. Ek is vandag 19dpo. Het Sondag HPT gedoen wat dus dan 16DPO was. Dit was BFN, Maar nou is ek in limbo ek is laat, maar geen bfn nie. Wat kan dit veroorsaak? Nog nie weer gepieps nie, Dischem se mensie ken my al persoonlik en wil nou nie WEER stop om toetsie te koop nie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247249 by Tinktinkie
Baie, baie dankie Lagogies! Waardeer die raad so baie - sal verseker maar vir gynea n luitjie gee en hoor wat sy se...

Sterkte met jou wagtyd. Ek hoop rerig dat dit goeie - goeie nuus sal wees! FXFX

Hoop dit gaan goed met jul ander dames ook! Wat is jul planne die siklus? Wie trek waar??

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247223 by Lagogies
Tinktinkie praat met jou huidige dr daaroor. Die gyne sal jou aanstuur as hy dink dis nodig. Die LP kan verleng word met progesteroon pilletjies (uterogestan).
Neem ook in ag dat jy 4 mnde kan wag vir afspraak by FS. Vra jou gyne om afskrif van jou behandeling en toetse te stuur sodat niks dubbel gedoen word nie.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account