× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246171 by nellak
MommyMe... Dankie Dankie Dankie... ek huil sommer. Ek bly in kuilsrivier , so dis nie so ver om te ry nie! Ek is ook vandag by die huis so ek kan gou ry.

Ek het met my gynea gepraat vanoggend en hy wil nie rerig femara voorskryf nie so sy ontvangsdame is self besig om te kyk wat sy kan doen, maar ek het AL die groot apteke gebel hier rond en kon niks kry nie.

Weereens n duisend dankies :heart:

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246170 by MommyMe
More dames

Nella,dis sommer niks lekker nie,maar ek het goeie nuus.

Nie seker waar jy bly nie,maar ek het vir jou Fertomid opgespoor in Somerset Wes.

Circle Apteek : 021-851 2600. dalk kan hulle dit vir jou aflewer of iemand kan dit gaan haal?

ek het vir hull gevra en hulle het baie voorraad.

Laat weet as ek vir jou nog nader aan waar jy bly ook kan uitvind!

Hoop dit help.

sterkte en laat weet of jy reggekom het.

al die ander dames,ons gesels later, kannie rerig by di werk lank op internet wees nie,

:heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246165 by Bytjie
More mense,

Nella, hoop jy word uitgesort met jou meds vandag

Lekker daggie vir julle almal

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246159 by nellak
Tintinkie, dankie dit help my nou om daaroor te kan praat. Die vroutjie daar by Riebeeckshof het vir my ook gese om te vra vir Femara! Fertomid is blykbaar al vir n jaar uit voorraad uit!!! Dankie vir die gesels, ek sal more laatweet wat se my gynea! :unsure:

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246158 by Tinktinkie
Ai Nellatjie, dit voel asof jy vir my my eie storie terug vertel! My siklus het ook vroeg begin daai maand, en moes binne n dag ander voorskrif kry. Dit was juis die vroutjie by van Riebeeckshof wat vir my terug gebel het en gese het ek moet my dr vra vir Femara,want sy kry nie clomid of fertomid nie.

Ek kan net dink hoe jy nou voel, mens is so opgewonde om uiteindelik te begin, en dan kry jy net nie die meds nie! Moenie moed verloor nie, daar is verseker nog ander opsies en dis nog nie te laat in jou siklus nie! Eks seker teen more aand die tyd is alles uitgesorteer en reg vir jou eerste siklus. Ek drink my pilletjies in die aand, apteker het gese dan behoort mens meeste newe effekte te mis, so dit gee jou nog n hele dag om dit in die hande te kry...

Baie sterkte!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246157 by nellak
Tinktinkie ek is baie depressed. Ek het begin huil in Woolies na werk. Ek voel asof ek uiteindelik n plan het, en my Gynea is baie posetief, en nou dit! My man is baie ondersteunend maar hulle verstaan net nie altyd 100% nie!! Ek wil nie een siklus mors nie. Ek wil alles probeer sodat as ons moet aanbeweeg na verdere stappe dat ons kan. Dit help natuurlik nie dat AF vandag begin het nie. Nou is ek nog meer emosioneel.

Ek het 7 apteke in die Noordelike voorstede gebel , en nie een van hulle het dit of weet wanneer dit weer in voorraad sal wees nie. Ek sal more oggend my gynea bel en vra vir Femara.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246156 by Tinktinkie
Hi Nellak, presies dieselfde het met my gebeur toe ek Okt clomid moes begin drink het. Ek het 10 apteke in noordelike voorstede probeer, en op die ou einde uitgevind dat clomid nie meer rerig gemaak word nie en fertomid (clomid generic) se roumateriaal nie beskikbaar is in SA om te vervaardig nie. Het my gynea volgd oggend gebel en sy het Femara voorgeskryf, waaroor ek baie bly was want dit het glad nie al die newe effekte waarvoor ek so bang was met clomid nie...
Dalk my net so bietjie depresief gemaak?

Sterkte, hoop jy kom gou reg! Vra sommer vir Femara, man!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account