× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246349 by Bytjie
Hallo dames, nou moet die publieke vakansie dae darem begin, mens se liggaam het 'n breuk nodig van die Januarie maand se stres.

Tink, KI word so vinnig gedoen dis amper soos 'n papsmeer. Jou man neem sy donasie pathcare toe, hulle was die sperme, twee ure later kry jy dit terug, dan is dit gynie toe en die gebruik 'n kateter tipe ding (ek het nog nooit gekyk hoe die ding lyk nie, wil net elke keer die besigheid klaar hê) om die gewaste sperme in te spuit en dan lê jy so 10 minute voordag jy opstaan en huis toe gaan, my dr sê ons moet nog 'n BD sessie so 'n paar ure later ook inkry. Nee wat ek dink nie ek sal oorgaan FS toe nie, as dinge nie uitwerk met die gynie moet ons maar sonder kinders bly of dan aanneming oorweeg. Ovitrelle laat jou ovuleer, so 24-36 nadat jy dit ingespuit het. Vra maar jou vragies, ek sal antwoord as ek kan.

Dames julle moet jul dag geniet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246344 by Tinktinkie
Goeie (Maan)dag julle!

Hoop jul daggie was darem goed sover, en nie te blou nie!

Bytjie, jip, lyk my ons is so saam-saam die siklus! Jy inspireer my as jy se jy los nou maar laas maand se siklus in die verlede en fokus op waarmee jy nou besig is... Goed so! Dink dis my moto ook - want my kop kan lekker weg hardlooop! Ekt nie geweet mens doen KI sommer by die gynea nie? Sal jy oorweeg om FS toe te skuif? Of is jy fine.... Vra net, want ek weer nie wanneer mens moet aanbeweeg nie? Oja, en wat doen ovitrelle?? ( jammer vir al my newbie vragies :blush: )

Nella, so bly jyt nie newe effekte nie! Bly dit skip jou sommer! Hoe voel jy andersins? Gaan jy vir n dag 12 sonar of so ietsie gaan?

Snoekie, dankie vir die informasie vd LP, het nogal gewonder of dit so iets kan wees... Het die dr vir jou die vit B6 voorgeskryf? Hoe gaan dit verder met jou?

MommyMe, als ok met jou? Hoe gaan dit?

Hello aan al die ander dames, hoop jul het n lekker daggie verder!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246328 by Snoekie
Ek het nou vir Hopeful 'n boodskap gestuur en sodra ek iets terug hoor sal ek julle laat weet hoe dit gaan met hulle drietjies.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246327 by Bytjie
HAHAHA Snoekie, ek het jou lekker met n slap riem gevang ne. Het jy nog niks weer van Hopeful gehoor nie?

Debs, hoe gaan dit met jou en kleine Aiden. Jy moet weer 'n fototjie opsit sodat ons kan sien hoe die mannetjie gegroei het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246326 by Snoekie
Bytjie,
Ek het nou bietjie terug gegaan en nou is ek ook by. Ek is ook maar lekker agter die klip jong. Nie besef ons twee gesels al LANK SAAM nie, hahaha!!!!! Want ek het nou vir 'n oomblik gewonder hoe jy weet wie my ou gynie is en toe tref dit my soos 'n klip tussen die oe... Dit is omdat ek vir jou gese het... :blush:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246322 by Snoekie
More Dames.

Bytjie,
Ek mis daai Oomie Dokter vreeslik baie. Ek sukkel om Gynie hier te kry met wie ek gemaklik is. Dit voel soms of hulle almal net geld jaag!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246315 by Bytjie
More almal,

Nella, ek weet nie. My LP fase was gewoonlik tussen 14 & 16 dae maar bygesê ek het ook altyd tussen CD17 & CD20 ge-ovuleer. Ek gaan my nie verder steur aan my vorige siklus nie maar myself net fokus op die siklus wat ons nou mee besig is.

Snoekie, ek is by jou ou gynie.

Zettie, hoe gaan dit met jou.

Lekker dag vir julle almal, lyk my ons smelt weer in die Paarl vandag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account