× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246300 by nellak
Hi julle

Lagogies, ai my hart is so seer oor hierdie klein dogtertjie wat verdrink het. Ek hou hierdie man en sy gesin in my gebede.

Bytjie, is dit moontlik vir hom om so ver uit te gewees het met jou ovulasie? Ek het al gehoor van vrouens se LP wat tot 20 dae was en hulle kon so swanger raak. Maar die ideal is rondom 14.

Tinktinkie ek het baie opgelees oor watse dae van n mens se siklus n mens vrugbaarheidspille begin drink. Daar is baie voorbeelde soos 3-7 , 4 -8 en 5-9. Blykbaar is dit baie moontlik dat jy n onvolwasse eiertjie kon gehad het. Dit gebeur soms as mens op CD 3-7 drink. Maar die kans op baie eiertjies is beter. 5-9 gee minder eiertjies maar hulle is meer volwasse. Natuurlik is elke vrou en haar liggaan anders. Ek drink mos op 4-8. As dit nie vir my gan werk nie gan ek 3 -7 drink volgende siklus.

Dis nou my 3de dag op Fertomid en GELUKKIG het ek geen newe effekte nie. My borste is effens gevoelig en so klein bietjie krampies maar niks anders nie.

Lekker aandjie dames!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246290 by Snoekie
Goeie Naand Dames,
Bytjie en Tinktinkie,
Die idiaal van mens se LP fase (die tyd tussen OV en jou volgende siklus 2WW) is 14 dae, Maar dit is nie altyd die geval nie. My LP fase was 8 dae, die gevolg was dat al het die eierselletjie bevrug, teen die tyd dat dit wou implant was die lining al weg en ek besig met my volgende siklus. Ek het toe 50mg High potensy Vit B6 twee maal per dag gedrink. My LP fase het stelselmatig verleng na tussen 14 en 16 dae, so daar was meer tyd vir implantasie.
Dit is ook moontlik dat die dokter wel met 'n dag of twee kan uit wees met OV dink ek.

Bytjie,
By watter Gynie is jy? Jy woon mos in Paarl? Ek het in Wellington gewoon terwyl ons probeer het om swanger te raak met Anja en my Gynie was in Paarl.

Wel lekker aand verder Dames.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246289 by Bytjie
Hallo julle,

Tink, jammer oor jou AF wat ook opgedaag het, lyk my ons twee is so saam-saam in die ding die siklus.

Ek is by 'n gyne. Ek weet nie rerig hoe hy bepaal vir homeplan of KI nie, maar hy se gewoonlik as ek vir follie scan gaan. Toe ek in Jan by hom was, het hy gese dit ek is besig om te ovuleer, ek dink dis hoekom ons toe maar met die homeplan gegaan het. Daai was op CD14 maar my AF het eers weer op CD34 haar verskyning gemaak, so ek dink hy was ook bietjie uit met die ovulasie. As ek die 12de vir 'n scan gaan en als lyk mooi en ons doen weer die homeplan dan gaan ek hom vir die ovitrelle spuit vra.

Nella, jy moet laat weet hoe die Fertomid jou behandel ne en voorspoed daarmee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246288 by Tinktinkie
Goeie more dames!

Hoop julle hou lekker naweek... So bly vandag is sommer heelwat koeler as gister!!

Ai Bytjie, jammer dat af toe verskyn het vir jou, cd1 is nooit n lekker dag nie!! Hoe bepaal die dr of jul gaan homeplan of KI? Is jy by FS of gynea? Baie sterkte, seker dit gaan n sukselsvolle siklus wees!!

Nella, hoe gaan dit met die pilletjies sluk?hoe is die gemoed sover?

Hello Twinkle, Lizzie, Nunukie en Zarah! Hoop dit gaan goed met julle?!

Af het toe sommer gister opgedaag, so eerste legit siklus femara is n BFN... so begin ook more met volgende siklus Femara op cd3-7, en dan ook cd12 scan... My vorige siklus was nou net 26 daggies en lyk my ekt vroeer geovuleer as wat dr gedink het ek sou... Kan mens te vroeg ov? Soos n onvolwasse eierselletjie of so iets?

Het myself vreeslik jammer gekry gister, ek en ML het sommer lekker gaan sushi, wakkaberry en n bietjie retail therapy gaan toepas :whistle: ;) :lol: haha!

Lekker naweek julle!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:

.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246279 by nellak
Wou net gou vinnig laat weer ek het vanoggend my eerste Fertomid gedrink... nou hoop ons maar vir die beste!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246271 by Bytjie
Hallo julle,

AF het toe opgedaag. Ek is vandag CD2 en begin Sondag met 5mg Femara.

Ek sweer ek is besig om te smelt hier in die warme Paarl.

'n Lekker dag vir julle almal en 'n baie mooi naweek vir julle verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246202 by Bytjie
Zarah, die finansies, Januarie is mos 'n tight maand :laugh: . Ek sal seker more of Vrydag, sal maar kyk hoe my mood is jong.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account