× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246147 by Tinktinkie
Hallo almal,

Bly om te sien hiers weer lewe, was intlik so bietjie bang om weer te post hier, na meeste hier weg is en dinge bietjie vreemd was ;)

MommyMe, julle is so braaf om so vinnig weer te probeer. Kan dink die seer le sekerlik maar nog vlak... Baie sterkte, hoop rerig jy kry sommer n vinnige BFP! Wat is die IB waarvan jy praat?
Ons hoop ook nog altyd vir n 2ling - my familie loop oor daarvan, maar sal ook net so happy wees met net enetjie!

Twinkle, sterkte met jou 2ww, dis darem maar 2 vrek lang weke! Ek self is 10dpo, en weet ook nie of daar enige positiewe of negatiewe simptome is nie... Wag, wag, wag bly ma ons wagwoord ne! Hou als gekruis vir n bfp vir jou!! Wanneer gaan jy begin poas?

NellaK, so bly dat jy sommer dadelik kan begin met vrugbaarheidspille! Wat het die dr toe vir jou voorgeskryf? Of wat is jul pva nou van hier af?

Aan al die ander, sterkte met jul plannetjies en dinge, mag jul n geseende wekie he!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246100 by MommyMe
Hi Twinkle

Ek het gedink dit gan yeah wees,want soveel goed het op dit gedui, wou glad nie te lank wag na die 2ling nie en dr se niks wt ons keer nie.

Het IB gehad laasweek en was vas oortuig en toe sat en so BFN!

Sondag ook AF begin,maar toe net vir 2 dae. Is super confused,maar sal maar wag en sien.

Ek het ja, was rerig heel verbaas want wou nog my hele lewe lank graag 2ling he en dit was so blessing. Geen 2linge in my familie. My man het,maar dit het geen invloed nie.

So ons hoop en bid weer op 2tjies,mar sal so gelukkig wees net met een babatjie ook.

ek hou duim vas vir jou! Kom deel jou goeie nuus binnekort! Ons glo dit!

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246096 by Twinkle
Hi MommyMe Hoop dit gaan goed

Ek nou in my 2WW behoort volgende week te weet yeah or neah... hierdie keer glad nie n idee nie vorige siklusse darem geweet neah maar nou is daar geen aanduiding vir my nie ;)

Sien nou dat jy 2 maande terug jou 2ling verloor het-sterkte (het nie eintlik woorde nie) - mag jou siklus gou weer terug keer na normaal en mag LIewe Jesus jou seen met pragtige babie of babies .... As ek mag vra het jy "normaal" swanger geraak met hulle?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246094 by MommyMe
Hi almal

almal is baie stil. eks baie confused met my hele silkus en als wat daarmee saamgan.

Sal maar wag en sien wat gebeur.

lekker dag verder

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246009 by nellak
Hi almal.

Wou net laat weet het dat die gynea het vanoggend gebel en gese al die bloedtoetse het normaal terugkom so dit beteken ek hoef nie op die voorbehoed pil te gaan voor ek begin met vrugbaarheidspille nie! Ek is so bly, want dit beteken dat ek het nie PCOS nie maar net PCO. Ek neem aan die siste op my een eierstok is daar agv die insulien weerstandigheid. Ek sien hom nou dinsdag om die voorskrif te kry en sodat hy alles verduidelik.

lekker dag dames!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246008 by Tinktinkie
Hallo Dames!

N Vriendin van my is huidiglik besig met n IVF siklus by dr White in Stellenbosch. Sy is baie gelukkig by haar en het 2jr terug n sukselvolle siklus by haar gehad, voor dr White Stellenbosch toe is. Ons beplan om ook na haar toe te gaan as Femara nie vir ons werk nie...

Lekker Vrydag julle!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246003 by Zarah
MommyMe, Zettie, ek is so jammer vir waar deur julle is. Ek weet dis net woorde maar ek bedoel dit. Ek is hartseer met julle

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account