× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246429 by MommyMe
Goeienaand dames.

Het toe gister die bloedtoets gedoen...wel was - :cry:

Het dit eintlik verwag,mar mens is tog teleurgesteld.
Ek is rustig,vat dit maar kalm. Wonder soms of my liggaam ni self besluit (saam God) wanneer die regte tyd is.

Soms voel mens se hart reg v iets,maar jou lyf praat 'n ander taal.

Ek is sommer erg uitgeput vanaand en gan beslis nou mu liggie afsit.

Rustige nag almal

:heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246389 by Tanya1
Hi almal. Sjoe x so agter met al die nuus, so baie geluk aan al di BFP's en baie sterkte en drukkies vi almal wat nog werk aan dit. Ek raak nog lekker deurmekaar met almal en sal erens moet begin dagboek hou om my bearings agtermekaar te kry!!

Ek het Donderdag vir FET gegaan. Was so stressed, want was bang dat daar met ontvriesing kan fout gaan. God was egter so goed vi ons en albei die embrios ht oorleef, is veilig ingeplaas en nou is dt di terrible 2ww! :unsure:

Ek is steeds op proginova 6mg en gestone inj elke dag... En baie rustig. Ek het sommer verlof vir die week ingesit en kyk heerlik movies, maak kos en chill net.

Ek het met vorige siklus 6dpt begin spot wat net erger geraak het, so di ou duiwel wil wil my beinvloed, maar die keer gaan ek hom op sy neus laat kyk! Ek kies om lewe oor hierdie twee in my baarmoeder te spreek en bid baie hard.

Julle almal moet n mooi dag en week verder he! ;)

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246368 by LizzieJvr
Hi Chigozie.

Ek was Junie vir 'n laparoskopie. Dit was nie so vreeslik erg nie. Alles by my het oraait gelyk. En Dr. het bietjie endometriose verwyder. Operasie het min of meer vir alles so R23000 gekos.

Sterkte vir jou met die pad vorentoe.

Mommy Me ek glo dat jou siklus gou sal regkom.

Nunukie baie dankie vir daardie boodskap vanoggend. Net wat mens nodig het om weer aan te gaan.

Hallo aan al die dames.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246359 by Chigozie10
More julle

Ek hoop dit gaan goed met almal van julle.

Ek lees elke liewe pos wat julle pos. Baie geluk aan al die BBBFFFPPPP wat ons hier gekry asook aan die geboortes van julle engeltjies.

Ek was n week gelede by my gynae, en sy se alles lyk goed, en dat sy kan sien dat ek ovulieer, en sodra my AF kom dan moet ek in kom en n afspraak maak vir n laparoscopy(spelling). Sy se sy wil sien hoekom ek nie swanger word nie, en dat sy vermoed dat dit dalk my tubes is wat geblok is. So ons sal moet uit vind.

Ek wil graag by julle hoor, die van julle wat die operasie gedoen het, was dit seer, het julle die antwoorde gekry waarna julle gesoek het, en weet julle dalk hoeveel dit kos.

Baie dankie

En onthou moet nie opgee nie, die Almagtige Vader in die Hemel sal ons ons baba's gee. Hulle is nog in die Hemel.

Lekker week en dag aan almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246356 by Bytjie
Plesier Twinkle, jammer oor AF. 'n Mens hoop mos maar altyd al weet jy dit is nie so nie. Nou is dit voorwaarts mars na die FS toe ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246355 by MommyMe
More dames,

Ek is so super confused :S

Het suster nou gebel by gynae. Siklus erg deurmekaar en ek wier om weer te POAS. Na 3 BFN gan ek nie myself weer teleurstel.

Suster wil he ek moet bloedtoets doen,nadat AF net 2 dae reig was die maand en toe drasties verminder het,gestop het en toe nou weer gister begin met spotting....is ek super confused en bekommerd.

Het oon spotting VOOR AF gehad en gehoop dit IB,maar nope. :headbang:

Twinkle,ons wens die heks sommer weg. Binnkort!

Bytjie praat jy nou! Of sommer vakansie!

Nella voel jy nog ok op meds.

Ek loer net vinnig in en almal moet 'n heerlike geseende daggie he :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246353 by Twinkle
Bytjie dankie nou weet ek ook sommer presies die proses :-)

Julle AF het gister aand opgedaag so ek is steeds met julle almal op hierdie padjie!!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account