Aaaah Nella, so bly jy is nou uitgesorteer! Dis fantasties! MommeMe, dis dierbaar dat jy deur soveel moeite gegaan het xxx
Nella, weet jy dalk hoekom dr nie vir jou wou Femara voorskryf nie? Sal nogal graag wil weet...
Twinkle, ek stem saam met die baie BFPs, sal dit nie fantasties wees as nie een van ons te lank op ons plannetjies hoef te wees nie! So wanneer gaan jy toets die siklus?
Ek weet nie hoe jy dit so lank uithou om nie te poas nie, Twinkle? Die gewag maak my mal - so ekt vanoggend maar geswyg en dit gedoen, en gestaar na daai ding om nog n lyntje te probeer lazer met my oe, maar dit bly toe n BFN

Maar ek is so naar en bewerig vandag, my maag draai heeldag - dit kan tog nie morning sickness nou al wees nie?? My klas het wel n tummybug gehad laasweek, so dis seker maar dit.... Ai, mens bly maar hoop tot dag 1 weer verskyn...
Bytjie, wat is julle planne vir die jaar? Jys so positiewe mensie wat almal aancheer, maar jy se bittermin van jouself?
Hallo aan al die ander dames!