× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246503 by Bytjie
Hallo julle almal,

Tanya, ek is baie jammer dis 'n BFN vir jou. :heart: vir jou, dis niks lekker as mens so hard bid en hoop en deur so baie dinge gaan om dan net aan die einde van die dag 'n BFN te kry nie. Dis nie altyd maklik nie, maar hou asseblief moed, ons tyd gaan kom. Wat is jul PVA nou hier na.

Hoop julle het almal 'n lekker dag.

Tink, voorspoed met scan more. Ek gaan Woensdag vir dag 14 scan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246501 by Tanya1
Og my hart so seer vannaand...my dr sopas laat weet my uitslae is NEG! So geglo en gebid en vertrou...

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246495 by Tinktinkie
Hallo julle Lieflike dames!!

Dis Vrydag!! Jeeeeah!! Dit was n woeste week gewees! Jammer ek was so stil!

MommyMe, ek is so jammwr oor die BFN, dit is aaklig om dit te kry, veral met n bloedtoets! Ek is seker jou siklus sal homself nou begin uitsorteer, maar dis steeds nie n lekker proses om deur te gaan nie. Gaan jy jou Gynae sien een of ander tyd?

Chigozie, wanneer verwag jy AF? Sterkte met die lap, ditbis eintlik so goed as mens kan uitvind wat rerig aangaan, en nie sobin die donker is met mens se eie lyf nie. Seker julle gaan n goeie plan kry wat sommer vinnig gaan werk na dit!

Tanya, baie sterkte met die 2ww! Hoop rerig alles verloop sonder enige onnodige stress vir jou... Hou daai gedagtes positief en met Woord gevul dan kan ons Here al die lof kry! Hou als gekruis vir n bfp vir jou! Wanneer kan jy toets??

Ai Twinkle, dis erg as mens se lyf sulke tricks op mens trek! En dan wag jy altyd so mooi geduldig om te poas! My hart is sommer seer saam met jou! Sterkte met jou FS afspraak... Hoop dit gaan goed en hy het n plan wat jou pas...

Hallo Bytjie! Hoe gaan dit met jou? Dankie vir jou mooi verduideliking... Nou weet ek ook. Sal dalk nog 1 siklus na die ene Femara en dan maar KI...
Nunukie, dankie vir die boodskappie! Ons God is VIR ons!
Hi Lizzy! Hoop dit gaan goed met jou ook!!

En al die ander! Haaai!

Ek wag maar geduldig - hoop follies groei lekker met Femara, gaan Dinsdag vir dag12 scan..

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246442 by Tanya1
Hi julle

MommyMe sterkte met BFN - dink aan jou
Chrizogie sterkte met jou LAP.
Twinkle sterkte met jou afspraak by FS glo hy/sy is di draer van goeie, positiewe nuus en vol planne.
Bytjie en Tinktinki sterkte en ek hou alles gekruis vi BFP hierdie keer!
Hopeful hukom so stik??

Hier gaan dt nog goed. X super rustig en doen di minimum. Alles lyk ook sover goed en ek kan miskien maandag weet wat hcg is.

Heerlike Donderdag vi julle almal!

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246437 by Twinkle
hi Julle

mommyme so jammer om te sien van jou BFN - dit is aaklig om dit te sien of te hoor!!!

Tanya - sterkte met jou tww - dit is beslis die langste 2 weke in mens se siklus ....

Lizzy hoop dit gaan goed.

AFM AF het toe opgedaag 4/5 dae laat en na ek 1 BFN moes sien wat my plat geslaan het die maand... ek begin nou so stadig maar seker beter te voel en is nou KLAAR met homeplan sien vlg week weer die FS om te hoor wat is die pad vorentoe. Oorweeg dalk om hierdie jaar net te ontspan en nie teveel aandag hieraan te geen nie maar sal eers hoor wat FS se.

Lekker dag almal - kan nie glo more is dit alweer naweek nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246434 by Bytjie
Hallo julle,

Tanya, voorspoed met die TWW en FX dis positief.

Mommy, jammer oor die BFN, weet hoe jy voel.

Chizogie, voorspoed met die Lap, dis glad nie erg nie. My was in 2012 kan nie meer onthou hoeveel nie ek dink so om en by R17000-00 vir alles.

Hallo al die ander en hoekom is julle so stil.

Geniet die dag mense

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246430 by Nunukie
More Almal

MommeMe - Jammer om te hoor van die BFN. Ai, dit is nie lekker nie.
Hoop jy voel sommer gou weer beter.

Hello Tanya - Sterkte met die 2ww! Dit is altyd vir my die aakligste!

Lekker dag vir almal

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account