× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245975 by Twinkle
wat het hier van almal geword?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245929 by Nunukie
Wonderlik Nellak! Mens voel sommer meer positief en "reg vir die ding" as mens 'n PVA het!

Sterkte vir jou!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245925 by nellak
Hi almal. Wou net gou vinnig laat weet ek was toe mos vanoggend by die gynea. Ek was so gestres want laas toe ek by hom was amper 4 jaar terug . Wel hy was so nice en het my regtig gemaklik laat voel.

Ek het meer gepraat oor my gewig as hy. Hy het n scan gedoen en so paar siste op my linkerkantse eierstok gekry. My regterkant is skoon. Ek was vir bloedtoetse en afhange wat die uitslae gaan wees gan hy my op seker Femara of Clomid sit om die ovulasie aan te help. Hy se ek ovuleer nie elke maand nie en dis hoekom ons sukkel.

As my LH hormoon vlak te hoog gaan wees, wil hy graag he ek moet vir so 3 maande op die pil gaan want dit onderdruk die LH hormoon.En dan daarna sal ons die ovulasie medikasie begin. As die LH hormoon te hoog is kan n vrou nie self ovuleer nie. Hy se verder lyk als goed daarbinne! Lol Hy se ook dat 80% van vroue ovuleer as hulle die medikasie gebruik. Hy is heel posetief dat dit vir ons sal werk.

Ek voel nou geel gerus want ons het nou n defnintiewe PVA.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245866 by Twinkle
Andie het pragtig gelyk!!!

YolindyJ - dankie vir die fotos amper verby jou 12 weke merk ... Nie seker of jy gesien het nie maar daar is n groepie nou gesels saam op die pad na geboorte vir al julle nuwe en "ou" swanger mammas ....

Geen nuus lees elke post maar kom nie by personals en post uit nie ... dink en bid vir elke een van julle!!1

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245843 by YolindyJ
Sjoe Andie het vreeslik mooi gelyk. Baie baie geluk :heart:

Ek was gister vir my eerste scan op 9 weekies en 1 daggie. Babatjie is al klaar so perfek. 2.3cm lank, en hartkloppie 163bpm :cheer:

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245838 by Zarah
Nuus van Andie:

Dit gaan baie goed, Sys net verskriklik besig met werk.
Sy stuur groete en sal kom gesels en vertel van troue sodra sy kans kry.

Hier is solank n foto:



Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245824 by Zarah
More almal!

Lynkie, ek kan nie wag vir jou results nie! Als is gekruis vir jou.

Dames, julle moenie verkeerd verstaan nie. Dit is ons TTC thread waar ALMAL wat TTC gesels.

Die veterane thread is maar net n aparte hoekkie vir ons ou garde as ons bietjie time out wil vat.

So kom ons gesels, vra vrae en ondersteun mekaar.

MommyMe, dont go! Ek is baie jammer vir jou verlies :-(

Tinktinkie, Snoekie het swanger geraak op Femara. Hoor bietjie by haar.

Julle, dis ongelooflik warm hier in die Kaap.

Lekker dag

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account