× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245821 by Lynkie
Hi julle,

Ek kon gister nie inlog nie, maar het al julle geselsies gelees. Ek hou van die idees en sal ook graag wil aansluit by die groepie vir gesonde leefstyl.......

Ek was gou vir my Beta- toets en wag eintlik nou vir die dokter se oproep wat vir my gaan sê dat ek nou gaan gewig optel en 'n ronde magie gaan kry :laugh: .

Ek is nou al ook 'n veteraan op die tcc -pad... ek probeer moed hou met hierdie siklus, maar ek het absoluut geen swangeskap simptome nie... :unsure:

Dis lekker om al die ou bekendes te sien... en nuwe dames te ontmoet.

Ek moet nou eers gaan. Lekker dag. :heart:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245818 by Lagogies
Hey almal

Almal wat nog nie swanger is nie kan mos saam hier klets. Ek is op veterans ook nou, maar ek gesels graag met julle hier ook. So kuier maar vir paar maande saam tot jy swanger is.

As dit vir ons veterane moeilik raak, verskoon as ons laag le. Ek is in elk geval so besig dat ek nie post nie, maar lees lekker saam

Ek is baie positief vir vlge maand se ivf en voel al of ek vir die baba seminare moet begin boek. Maar ek is die ewige aards optimus - want elke maand se ek DIE is my maand!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245815 by Twinkle
MommyMe sover ek onthou is jy nie swanger nie en ook op die pad na Swangerskap so natuurlik hoort jy hier .... die dames wat nou swanger is het die nuwe blad nl. gesels saam op die pad na babatjie as ek nou reg onthou

Moet asb nie gaan nie jy is baie welkom hier en sal beslis baie ondersteuning kry

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245814 by MommyMe
Hi dames

Ek neem aan ek het die opskrif verkeerd gelees op die thread: A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

Ek het lank gewonder of ek moet join,maar toe uiteindelik besluit oor dit gelyk het soos 'n plekkie wat mens kan deel oor jou pad na 'n babatjie.

Ek gaan ook dan maar die groep weer verlaat.

Ek hoop en bid dat elkeen van julle goeie nuus sal ontvang hierdie jaar en sommer nog baie daarna.

Sterkte vir die dames wat 'n nuwe leefstyl gan volg, dit is 'n inspirasie! :heart:

MAg almal 'n wonderlike dag en pad vorentoe he!

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245813 by Tinktinkie
Hi julle Dames!

Ek verstaan ook heeltemal dat julle nuwe groepies wil begin om dinge 'on topic' te hou. Ek was so huiwerig om te begin gesels, want al ttc ons nou al vir 2jr+, kan ek volgd siklus swanger raak(hoop ons nie maar heeltyd so nie :P ) en dan lyk ek onsensitief, en so wil ek nooit voorkom nie...

Nou is ons so klomp nuwes wat die 'veterane' se raad en kennis nodig het, so moet asb nie te ver gaan nie :)

Julle klomp klink so entoesiasties oor die 'leefstyf verandering', dit is great! Hoop rerig julle bereik sommer vinnig al die doel gewigte!

Zettie, ek voel baie dae soos jy, en ek is nog nie naastenby deur wat jy is nie, , maar ek verstaan so bietjie daarvan. Ek gee self skool, en so, so, so baie kere sal mamma's vir my vra hoekom ek nog nie my eie het nie. Ekt al gedink om hul reguit te antwoord, maar dan voel almal mos hul kan vir jou raad gee en persoonlike vrae begin vra!

Het van julle al Femara gedrink? Die siklus was my 2de keer gewees, en ek wonder of dit my ook depresief gemaak het. Niks ander newe effekte gehad nie. Was net baaaaie meer emsoioneel en 'down' as gewoonlik?

Lekker wekie julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245811 by sexy~hexy
Elooo almal :)

Hoop almal het lekker naweek gehou....nie ek nie...was plat in die bed met sinus!! Nou nog nie lekker nie, praat omtrent met 'n toe deus :lol:

Ek wil nou nie "anders" wees nie, maar ek weet nog altyd het die thread bestaan vir die dames wat sukkel met swanger word, hence Trying to Conceive. Die dames wat wel swanger geword het, het gaan saam gesels by Mommies by Months (of so ietsie). Ek dink dis makliker om die een te hou, anders loop die een dood, en sommige gesels by die TTC Vets en die ander by Pad na Geboorte....???? Net my opinie, vir wat dit werd is :whistle:

Julle kan maar daardie eetplan vir my ook stuur - biancabeertjie@hotmail.com My gewig sal ek maar net so vir myself hou LOL

Geen vars klagtes nie, is supposedly nou in my OV tyd....maar soos ek nou voel sal daar nie BD wees nie.....kon skaars my oe oophou vandag, neus loop, kop voel dik....OI VEY!!!

Ek is op skype, vir die wat my dalk wil add daar ??

Anyhooooo...gesels weer more, laat ek gou die laaste werkies doen...het vanaand Gr 1 oueraand :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245804 by LizzieJvr
Dankie Zarah.

Nou kan ons volstoom begin. Ek voel sommer al klaar stukke beter. Dankie julle.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account