× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245786 by Nunukie
Here goes nothing....
:tmi: :tmi: :tmi:
Ek is 1.62m lank. Ek weeg...106.2kg Ek wil graag tussen 25kg - 30kg verloor

:whistle: :whistle: :whistle:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245785 by LizzieJvr
Hi Nella

Toemaar, ek voel net soos jy. Dit is aaklig om so te voel. Ek weeg ook 105kg, maar ek is korter as jy 1.65. So ek moet so 35kg verloor. Eintlik meer. Maar sal gelukkig wees met dit vir eers. Ek voel saam jou.

Snoekie

Ek gaan sover die plan wat nunukie gemail het probeer volg. Maar net so bietjie aanpas. En dan net Vit.B12 inspuit.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245784 by baby
Ek groet julle dan ook maar. Dankie vir al die ondersteuning. Dit het vir my baie beteken.

Ek wens julle almal alle geluk toe en hoop julle kry daai bfp gou.

Groete,

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245783 by nellak
Julle, dis nou n dom vraag maar hoe verander ek my signature?? LOL

Okay, ek is baie skaam oor my gewig maar ons is seker tussen mense wat nie sal judge nie en verstaan... ek is 1.81 meter lank, en weeg 105kg. om my BMI in die gesonde reeks te kry moet ek 81kg weeg. So ek moet 24kg verloor. Dokter se hy sal happy wees as ek op 85kg ook kom omdat ek lank is en n groot been strukteer het.

Dit was nou moeilik om te doen omdat amper niemand weet wat ek weeg nie! :blush: :(

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245782 by Snoekie
Goeie Dag Dames,

Ek sal julle dames graag wil join vir die leefstyl verandering. Ek kan ongelukkig nie die D-woord gebruik nie, want dan raak alles binne my opstandig... hehe.

Kan julle vir my ook daai eetplan aanstuur: liz@sweetsurrender.co.za?

Wel ek hoop dit gaan goed met almal!
Ek is HARD aan die werk vir Kleine Anja se verjaarsdag. Kan nie glo dat vandag 'n jaar gelede was ek in kraam nie, beste 30 uur van pyn OOIT!

Zarah,
Ek verstaan heeltemal hoe jy voel en niemand van ons sal jou kwalik neem as jy nuwe goepie begin nie... Moomie is 'n plek waar jy gemaklik, tuis en geondersteun moet voel.
Ek sal wel jou geselsies mis vriendin!

Hallo aan al die nuwe Dames,
Ek hoop julle tyd op die groepie is van korte duur. Nie omdat dit nie lekker is om nuwe mensies te leer ken nie, maar omdat ek vir elkeen 'n kort reis toewens! Een wat sommer vinnig eindig met daai BFP!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245780 by zettie
Skuus Naomi


Ok girls hier gaan ek ek weeg op die oomblik :sick: :sick: 92.5kg en is 1.63m lank volgens my BMI is ek morbidly obeast. :sick: :sick: Skuus vir die spelling. Ek moet soos 30kg verloor.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245779 by Bytjie
Hallo julle.

Zettie hoe tel jy dan nou vir my mis?

En die dieet storie van julle klink na 'n goeie plan. Gee bietjie info van die dieet wat julle gaan volg, miskien join ek julle.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account