× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245793 by Twinkle
Stella - dankie - ek sal julle beslis volg en in loer om te sien hoe dit met elke een van julle gaan - hopenlik sluit ek binne kort by julle aan xxx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245792 by Zarah
Strikkie!!! WHoohoo!! Hoe lekker om van jou te hoor!! Hoe gaan dit? Wats nuus?

Ok julle, op die main forum is daar n ladies lounge met diet thread. Ek gaan vir ons n thread begin vir die weightloss.
Ek gaan dan ook n TTC Vets thread begin vir die veterane wat wil op n ander platform gesels.

Ek sal die links nou post.

Nella, ek weet nie wat gebeur het nie, maar ek kan dan nou ook nie my signature verander nie?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245791 by StellaK
vir die swanger dames. ek sal 'n nuwe groep begin en dit noem 'gesels saam op die pad na geboorte' kyk uit daarvoor en hoop dat almal van julle vinnig daar sal uitkom

baie sterkte met julle paadjie vorentoe en liefde
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245790 by Nunukie
Ek is maar nuut op die groep en forum, so ek weet nie altyd so lekker hoe als werk nie.

Ek het nie 'n probleem met 'n nuwe groep nie, ook nie as ons op die groep bly nie. Ons almal probeer en hoop mos maar op die groot BFP!!!!

Ek is gemaklik met enigiets.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245789 by LizzieJvr
Nunukie, Nella, Zarah, Zettie, Snoekie???

Hoe gaan ons die ding aanpak? Lyk my ons is almal in dieselfde bootjie, en hier dink ek, ek is omtrent al een wat so is. Moet ons 'n aparte groepie stig, en mekaar se vordering dophou. En foto neem elke week van die skaal?

Wat se julle?

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245788 by Strik*kie
Hi almal

JOOSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :rock: :woohoo: :woohoo: ek is so bly om van jou nuus te hoor!!!!!!!!!!!! Baie baie geluk!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hallo en welkom al die nuwe dames: Ek hoop en hou fx dat julle vinnig BFP sal kry.

Aan al die toekomstige mammas: hene ek was so lanklaas hier ek is jammer ek noem nie name nie. Baie geluk en geniet elke oomblik.

Zarah _ hugs hugs ek kan verstaan. :heart: Ek voel baie so... en dis nie lelik bdoel teenoor enige iemand nie. Dis die proses van skok en hartseer maar tog ook blydskap vir daardie gelukkig een wat bfp kry.

Andie: waar is jou foties??? kom wys asb???

Hallo Hexy!!!!!!!!!!! Boeta raak nou al groot mannetjie. ;) een van die dae is dit GF ens....... haha

HELLOO almal verder!!!!!!!! Ek kan rerig nie al die name onthou nie en is nie so updated met al die TTC dinge van elkeen nie, sorry.
Ek sal probeer om meer in te loer.

Klippie?? Slakkie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245787 by Zarah
Ok, my man weet nie eers hoeveel ek weeg nie!
Ek is ook so 1.6m en weeg 80kg. Ek wil 10kg verloor.

Snoekie, ek haat ook die D-woord maar sal probeer reg eet en oefen. Wil nie die inspuitings doen nie want hopelik IVF ek vlg maand. Ek gym ook nou weer maar is CD1 vandag en die pyn is ondraaglik, so geen gym.

Lets do this!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account