× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245778 by Bea
Zarah, baie dankie, ek stem saam jou. Ek dink dat sal great wees as daar 'n thread is vir dames wat sukkel om swanger te raak - of jy nou IVF/IUI or homeplan doen, maar nie saak nie. Elkeen kan dan mos maar nog steeds gesels op watter thread sy wil, maar vir die van ons wat regtig sukkel sal daar dan 'n veilige plek wees om te gesels.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245777 by LizzieJvr
Zettie

Dit klink na 'n plan. Hahaha ek moet net die 'guts' bymekaar maak om dit te doen.. :tmi: Is nogal baie skaam oor my gewig. Maar dit sal ons motiveer om die diet mooi te volg, om lekker resultate te sien die volgende week.
Dit is mos wat die belangrikste is DIE RESULTATE ;)

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245776 by Twinkle
Julle moet se wat dink julle - ek verstaan Zarah se punt 100% vir party is dit moeilik om te sien hoe ander mense swanger raak na net paar maande se probeer waar van die dames hier al JARE probeer.

Ons kan n blad he waarop die swanger dames kan gesels en die van ons wat wil saam daar gesels kan dan enige tyd daar gesels en dan n blad waar net die wat nog moet swanger raak gesels - die wat dan wil met die swanger amper mammas gesels kan enige tyd daar saam gesels en die wat dit eerder wil vermy gaan net aan op die blad vir die wat nog nie swanger is nie????

Maar dan moet ons n gepaste naam kry vir die nuwe blaai wel dink amper ons kan die gesels saam op die pad na Swangerskap behou vir die wat nog moet swanger raak en ons begin net n nuwe blad vir die reeds swanger mammas (wat op die blad swanger geraak het) van hulle is tog so deel van ons dat mens hul nie wil sien verlore gaan nie ...

Hoop dit maak sien want dis nou baie deur mekaar gese

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245775 by zettie
Zarah ek het jou private message gestuur kyk asb.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245774 by zettie
Nunukie ek is net so skaam oor my gewig maar gelukkig gaan hierdie wonderlike dames ons glad nie Judge nie en is die kanse dat jy een van hulle in lewende lywe ooit sal sien bitter min.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245772 by Nunukie
Ek is in, maar ek dink my my laptop se memory is groot genoem om my gewig te stoor nie...lol!

Ek is so skaam oor my gewig, ek weeg skaars voor my man!!!!

Maar ek stem, dit is lekker motivering vir ons almal. Dit kan werk.... :blush:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245771 by zettie
Wie is nou nog ou girls hier Ek, Zarha, Sexy Hexy ???? Is dit dit ???


Julle ek is vandag 16dpo het gister getoets BFN maar ek het dit verwag was mos glad nie vir scans of niks die maand nie. Maar al wat my plae is dat my
(.)(.) vreeslik gevoeling is ???? ek gaan maar weer dag of wat gee en weer toets voor ek Provera begin drink.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account