× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #245471 by kayla
Welcome sugar

Hello al die ander. Ek weet nie of ek moet lag of huil nie. My beta is maar 27 vir 4 weke 1 dag. Ek moet saterdag weer gaan. Ek bid die bean hou vas, maar dis maar baie laag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245468 by sugar-and-spice
Hi Ladies,

I am English speaking, hope you dont mind!
I am new to this page and to TTC.
I left Orcallcon birth control pills in November 2013. Was on it for 3 years/ Got my first real period now in January. So will effectively TTC. I am 25 years old and hubby and I are very excited to start a little family!

Baby dust to all!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245461 by Bytjie
Kayla, dit klink belowend. Hoop dit is 'n defnitiewe positief vir jou. Sterkte vir die wag.

Bea, ek sal maar net weer eers met Provera begin gevolg deur Femara.

Stella, ek maak so. Julle ek skrik dan al vroeer in die oggende wakker. Lyk my my liggaam wil trug werk toe :P .

'n lekker daggie vir almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245447 by StellaK
Kayla, dit klink na fantastiese nuus.
baie sterkte vir die wag vir die uitslae. mag dit besonderse goeie nuus wees.

Naomi, geniet die laaste bietjie van jou vakansie :rock:

ja, en ons wil 'n trou foto sien.
Andie, hoop om gou van jou te hoor.

hallo aam almal en hoop julle het 'n lekker dag
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245446 by Bea
Oh my word Kayla, kan nie wag om te hoor van jou bloedtoetse uitslae nie - dit klink vir my na 'n BFP!!!

Dellie, sterkte man, dit sal sommer baie beter gaan van 12 weke af. xxx

Dankie Chrizzie, hoe gaan dit nou met jou?

Thanks Naomi, geniet môre en vandag jou laaste daggies van vakansie. Het jy al 'n nuwe PVA vir die nuwe jaar.

Hoor iemands iets van Andie - sy het mos getrou in Desember?

Lekker dag almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245443 by kayla
Hello julle

Ok, so ek het vanoggend 2 uur weer op n stokkie gepieps, ligte positief, maar ek dink die stokkie was foutief want net die middelste deel van die strepie het gekleur (so dit het soos n kolletjie gelyk). Toe in dieselfde pieps vat ek toe clear blue plus en daar was n duidelike positief binne sekondes. Toe vat ek die digitaal 4 uur vanoggend en daar wys die woorde BFP :woohoo:

Ek is nog n bietjie bang om dit te glo omdat laas het ek ook n duidelike positief gekry en toe se die bloed nee. Ek het vanoggend bloed getrek, wag nou, maar hulle moet dit wegstuur so dit sal eers laat vandag of more oggend beskikbaar wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245440 by Dellie
Bea - hoop jy het 'n wonderlike verjaarsdag gehad! Mag jou grootste drome hierdie jaar waar word.

Kayla - ek dink regtig jy moet bloed trek. Ek het 'n baie ligte strepie op dag 11 gekry op 'n clicks stokkie. Hulle
is nie so onakkuraat nie. Sterkte en ek hou vir jou duimvas vir 'n BFP!

StellaK - dis baie oulike en spesiale fototjies van jou klein mannetjie!

Hopeful - kom wys tog vir ons jou 2 poppies. Ons kan nie meer langer wag om hulle ook te ontmoet nie!

Chrizzie - hoe gaan dit nou met jou?

Zettie, Jooste, Snoekie - waar is julle?

Hoor enige iemand iets van Andie af - sy is seker mos nou al getroud?

AFM - niks nuus nie. Is vandag 7 weke. Nogsteeds in die oggende en aande baie naar en sukkel vreeslik met
hardlywigheid! Ek is baie moeg ook - as ek 5uur in die middae by die huis kom, moet ek eers bietjie gaan le vir
so 'n uurtjie! Verder voel ek heel goed en geen klagtes nie. Sien so uit na die 17e!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account