× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245506 by kayla
Goeie more julle.

Dis die langste 48 uur van my lewe. Ek het saterdag oggend vroeg bloed getrek, maar ons lab stuur jou bloed weg. Kry eers na 8 my uitslae. Ek update sodra ek weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245505 by Chrizzie
Hoop almal het 'n lekker naweek gehad!
Dis weer terug werk toe môre vir my...

Bea, wie is jou dokter? As jy nie hier wil skryf nie, dan is dit ok. Gewonder of ek nie vir my dokter moet vra oor die scratch nie.
Sterkte vir jou siklus! Xxx

Lekker wekie almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245502 by Bea
Kayla, hoe het jou bloedtoets toe gister gelyk? Dink heel tyd aan jou!

Tanya, hallo, dis baie opwindend - ek hou duimvas dat jou FET suksesvol sal wees. Ek begin volgende week met my vierde IVF.

Hallo al die ander dames.

AFM: ek het 'n groot versapper vir my verjaarsdag gekry en nou drink ek elke oggend spinasie, seldery, gemmer en appels - dit proe nogal baie lekker!! Die spinasie in my tuin sal vinniger moet begin groei!! FS het vir my gesê ek moet veral fokus op die groen groentes. :-)

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245499 by Tanya1
Hi almal.

Ek was so lanklaas op die blad, voel asof ek almal van voor moet leer ken! Ek en DH is so tussen bang en super xcited oor wat voorle hierdie jaar. Ek was 3/1/14 in vi hysteroskopie om poliep te verwyder en wag nou in spanning vi dag 1. Ons doen FET en dis nogal erg met die spuit en als vi my!

Ek wil so biki kg probeer afskud, maar oi...dis ni so maklik! Anyway, hoop julle het n gr8 dag en baie geluk aan almal wat mammies in hierdie jaar gaanw word en tonne baby dust vi die wat werk daaraan!

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245492 by sexy~hexy
Elooooooo almal!!!!

Voorspoedige 2014 vir almal, mag al julle wildste drome waar word :rock:

Eerste week van werk is ook al amper verby, ek is nog te rustig en te lui om regtig in die mood te kom vir werk LOL

Baaaaaie geluk aan die BFP's :woohoo: Ek het nou als opgevang, maar name onthou...daar haak ek nog vas :lol:

Ek het ook nou my afspraak by my gynie gemaak, sommer net weer vir 'n check-up...ek was nie laas jaar vir een gewees nie. Darem nie tydens AF se tyd nie....verpes dit altyd as mens 'n afspraak maak en dis daai tyd van die maand. Die gynie het my laas normaal swanger gekry met 'n tweeling, dit was nou na 'n laparoskopie, so dalk kry hy weer iets reg. Al nadeel is dat die medies waarop ons nou is betaal nie vir 'n lap nie :swear: Maar ek gaan met die dokter gesels en hom ernstig se, dis nou sulke tyd, so maak 'n plan :laugh:

Wat ons voorheen gedoen het, is dat een persoon het 'n lysie gemaak van wie is almal swanger, wie gaan wanneer gynie toe, due date ens...dit help mens lekker by hou. So wie gaan dit vir ons doen? Net nie ek nie, want ek vergeet name LOL

Anyhoooo...lekker naweek vir almal....gesels weer :heart:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245482 by Twinkle
Baie geluk Kayla !!!!

Ons 2de BFP vir 2014

Welcome Sugar - all the best

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245480 by zettie
Hallo julle skuus ek is so stil. Kayla en Yolindy baie geluk met jul BFP'S Al die ander hallo en sterkte vir 2014 ek glo en vertrou dat ons n goeie jaar gaan he. AFM. Ek het mos Booster gedrink is nou veronderstel om 5dpo tewees maar ek is so rustig soos n dagga walem. Ek is klaar gestres oor baba he ek van dit dag vir dag as dit gebeur doen dit en indien nie is ek ook fine ek weet nie hoekom nie maar ek het net n nuwe kalmte grkry oor die hele baba he storie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account