Bea - baie baie geluk met jou verjaarsdag - mag hierdie jaar vir jou baie vreugde, liefde en vrede in hou . Mag jy ook jou grootste geskenk ooit hierdie jaar ontvang - sterkte met jou IVF
Hopeful - baie baie geluk met jou twee dogtertjies - mag hul vir jou die wereldse plesier gee.
Yolandi - baie geluk met jou BFP - wens jou n gesonde swangerskap toe
Kayla - sterkte met hierdie wik en weeg van jou - ek persoonlik het iets deesdae teen n BFN toets so ek wag tot AF opdaag voor ek enige toets oor weeg - elke maand klokslag op dag 33 arriveer af so ek toets nie voor dan nie - twee baie baie lang weke... (dus het ek maande laas getoets aangesien AF my elke keer voorspirng

)
NaomiB so lekker om van jou te hoor - bly jy hou nog vakansie!!! Aangesien hulle jou so lank terug gehou het - mag jy sommer gou gou weer jou BFP kry en glo jou boontjie gaan klou!!!
Debs nog een week... Hoe gaan dit nou met jou ma - so baie sterkte ek hoop en Bid dat sy saam jou vir klein Aiden gaan koester en geniet...
baby - eerste 12 weke verby !!! Geniet die res van jou swangerskap baie kosbare tyd...
Dellie - sterkte met die naarheid voor jy jou oe uit vee trek jy ook by 12 weke dan behoort die ergste naarheid en moegheid te verdwyn ...
Chrizzie - dankie vir die inspirasie - ek moet ook weer drasties iets begin doen en oorweeg nogals omt e draf - verkies stap maar draf kan net goed doen.
Stella - geniet die reg kry van die baba kamer jy gaan nog so baie goedjies skuif en reg pak...
Nella - jy is vreeslik stl
Zettie - hoe gaan dit?