× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245479 by Bytjie
Welcome Sugar, hope your journey isn't too long.

Kayla, luister vir Stella. Solank die getal net verdubbel is al wat tel. Baie geluk, mag dit jou sticky bean wees.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245477 by Chrizzie
Kayla, ek hou alles gekruis!!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245476 by nellak
Hi julle!! Sjoe ek het baie om op te vang!

Eerstens -Kayla, baie baie geluk! Ek bid saam jou vir die sticky bean! Probeer so min as moontlik stres, en onstpan lekker.

Yolindy, mag jy n maklik swangerskap he. Voor jy jou oe uit vee hou jy jou baba vas.

Bea, baie geluk met jou verjaarsdag ek hoop dit was n mooi dag en dat jy ryklik geseen word hierdie jaar. Xx

Welcome sugar! I am also 25 and have been ttc for 12 months.

Die res ek hoop dit gaan goed!

AFM. Is nou omtrent 8 dpo. Ek weet glad nie of ons op die regte tye gebd het nie.Ek sukkel baie met die timing van BD rondom n posetiewe OPK. Ek het nie regtig simptome nie maar is die afgelope 2 dae BAIE moeg. En het ek gisteraand n baie wierd droom gehad. Waar ek en my man erens loop ( dink dit was n winkelsentrum) en ek hou ons baba vas en dit was n seuntjie wat nes sy pa gelyk het! Lol. Toe se ek hom ons moet nie weer nie pram vergeet nie.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245475 by Bea
Kayla, ek bid vir 'n sticky bean!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Probeer ontspan, al is dit moeilik - soos die ander sê, baie mense het sulke lae tellings gehad en het vandag kinders. Ek dink aan jou xxx

Dankie Baby, bly dit gaan goed aan jou kant.

Hallo al die ander

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245474 by baby
Hello almal

Kayla - Jy is in my gebede, ek is seker daarvan jy gaan ok wees. My heel eerste beta was maar 20 en 2 dae later was hy 157. Bly net positief, maar ek se solank vir jou baie geluk.

Welcome Sugar, I hope you will feel right at home.

Dellie - Ek is nou 12 weke, my naarheid het so van 10.5 weke af begin verdwyn en as dit nie vir my klein boepie was nie sou ek nou nooit eers gese het ek is swanger nie, so byt vas. Amper daar!

Bea - baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop hierdie is 'n spesiale jaar.

Al die ander dames - HELLLLLLLLOOOOOO!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245473 by Dellie
Kayla - dis wonderlike nuus. Hoeveel dae na OV is jy nou? Dis soos Stella se, solank hy verdubbel is alles reg.
Ek het 'n vriendin wat so 2jaar terug haar babatjie gehad het en haar beta was maar 16! Vandag het sy die
pragtigste dogtertjie. Hou jouself net baie rustig. Ons bid saam dat hierdie jou sticky BFP is!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245472 by StellaK
welcome Sugar. may you have that BFP very soon.

Kayla, dis baie goeie nuus :woohoo: :woohoo: solank die telling net verdubbel maak dit gladnie saak wat die syfer is nie.
ek bid saam dat dit 'n sticky bean is.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account