× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245535 by Twinkle
NaomiB - Welkom terug by die werkendes :-) het jy lekker vakansie gehou?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245534 by Twinkle
Hello Julle - hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle ...

Ek het gewonder die met "ondervinding" sal dalk kan help daar is soveel tipe behandelings wat mens kan kry maar wat pas waar in.... Al redelik gelees op blogs en hier is n paar van die afkortings

FET
ICSI
GIFT
IVF
KI
IUI

wat is daar nog? En wie was al vir wat?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245533 by Twinkle
Baie bly vir jou Kayla ... telling het goed geklim...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245524 by Dellie
Kayla - dis wonderlike nuus - so bly vir jou!

Hallo aan al die ander dames!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245523 by YolindyJ
baie baie geluk Kayla, ds great nuus!! :P

Ek se julle nou, 2014 is die jaar van babatjies. 4 mensies in ons familie wat babatjies gaan he die jaar, en my 1 vriendin ook vandag uitgevind sy is swanger :cheer: en dan het ek so 7 ander vriendinne wat ook swanger is. Soooooo julle almal beter BD lat die vonke spat.

Weetie of die vir enige een van julle sal raad wees of help nie, maar ek het September op die Dr. Cohen dieet gegaan. Jy gaan elke 4 weke vir bloedtoetse, en hulle werk vir jou 'n dieet uit volgens JOU liggaam. Dit het blykbaar als met jou hormone en hormoon vlakke te doen. En ek het erens op die internet gelees van vrouens wat tot 7 jaar gesukkel het om swanger te raak agv PCOS en ander dinge, en hulle het swanger geword op die dieet. nou ek was 3 maande op die dieet en ek het swanger geword. die kliniek waarsku jou ook dat jy kan maklik swanger raak op die dieet. Sal nou nie weet of dit agv die dieet was nie. Maar as julle dalk wil probeer en ook gaan lees daaroor. Dit is 'n 6 maande dieet, en jy betaal R2400 vir hierdie 6 maande. Ek het 13.5 kg verloor in my eerste 3 maande. Maar moet by se, ek het 8kg in my eerste maand aleen verloor. die ander 2 maande het ek baie verneuk. Jy kan nou net nie aangaan met die dieet as jy swanger is nie.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245522 by Snoekie
Hallo Dames,

:blush: Ek is glad skaam om te dink hoe lank terug ek op die blad was... :blush:

Ek het so baie aan julle elkeen gedink, maar oi my kleine lyfie hou my sooo besig.
Ek het julle geselskap vreeslik baie gemis.

Heksie,
HALLLOOO vriendin. Hene, ek het jou vreeslik baie gemis!!! Hoe gaan dit? Ek is baie bly om jou weer hier raak te loop/lees.
Ek dink jy het 'n wonderlike plan met die lysie, want ek het geen idee wie is waar nie!

Kayla,
Baie geluk met jou telling wat so mooi klim!
Geniet elke oomblik van jou swangerskap!

Sugar and Spice,
I lifted my knees for good messure. Don't know if it helps, but it can't do any harm... HEHEHE


AFM,
Wel ek kan nie glo my kleine Anja is al een jaar oud volgende week nie. So ek beplan vreeslik hard aan haar partytjie! Ons hou Teddy Bear Picnic.
Verder is ons maar rustig. Ek gaan Gynie sien volgende maand en dan besluit waar ons staan met TTC vir no 2, of ons dan MEDS gaan gebruik of maar eers verder natuurlik probeer.

Ek hoop julle het almal 'n wonderlike daggie verder!

Ek sal probeer om meer gereeld te kom inloer!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245517 by sugar-and-spice
Hi Ladies

I have done a few fertility calculators to check when most I am fertile.
And its in this week! Does anyone know if the laying with your knees on your chest after sex actually helps? Also I am on Discovery Classic Delta. Anyone else on this medical aid plan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account