× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245554 by Bytjie
More almal.

Jooste, baie geluk met jou swangerskap. Voorspoed daarmee.

Lagogies, lekker om van jou te hoor. Wat is jou volgende plan van aksie?

Bea, sies ek het dan so pas begin werk en hier gaat jy alweer met vakansie! Geniet dit.

Debs, mooi fototjies van julle. Voorspoed met die bevalling Donderdag.

Dellie en Baby, hoe gaan dit met julle.

Stella, is jy en boetie-baba nog ok.

Zettie, hoe ver is jy nou in jou TWW?

Zarah, waar's jy so stil jong?

Hopeful, waar's jou update. Jou kleintjies is mos al 'n week oud ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245552 by Lagogies
Hallo almal!

Jammer ek is so skaars. Het anderdag lang post gedoen en net voor ek submit, lui my foon en alles wat ek getik het is weg!

Wil net se: baie baie geluk aan al die swanger mammies. Dis awesome.

Welcome sugar

En hallo v al ou gesiggies wat inloer.

Zarah en zettie julle is vrek stil!

Afm: werk hard en is lekker moeg

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245551 by Debs
Jay kayla!!!!!!! Baie geluk!!!!!

En jooste!!!!!! Awesome nuus!!!!!! Baie geluk!! :D hoe ver is jy nou??

Naomi -lekker gelag!!!!!!!

Hopeful: ek is bekommerd oor jou :( jy hoef nie als te update nie, wil net weet julle is almal okay!!

Afm: aiden kom Donderdag 10uur :D ek sit fototjie op van 'ons' :

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245550 by Debs
Jay kayla!!!!!!! Baie geluk!!!!!

En jooste!!!!!! Awesome nuus!!!!!! Baie geluk!! :D hoe ver is jy nou??

Naomi -lekker gelag!!!!!!!

Hopeful: ek is bekommerd oor jou :( jy hoef nie als te update nie, wil net weet julle is almal okay!!

Afm: aiden kom Donderdag 10uur :D ek sit fototjie op van 'ons' :

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245546 by joo~ste
Hallo almal!
Ek voel nes Snoekie (so vrekked skaam dat ek nou eers weer hier inloer)! :dry: :blush:

Regtig jammer, maar ons aspatat (gister 10 maande) hou my regtig so baie besig. Ek gaan probeer opvang en dan meer personals doen.

En....julle sal dit nie glo nie. Maar..ek is weer swanger!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245542 by Bea
Naomi, oh my word - hahahahaha.

Hallo Bell!

Ek was nog elke keer vir ICSI (Intracytoplasmic sperm injection) - dis waar hulle die sperm binne in die eier spuit.

As daar baie eiers is, dan sit hulle baie sperms saam met een eier sodat die beste sperm self kan inswerm = IVF (in vitro fertilisation) - in 'n bakkie. Toe ek laas drie eiertjies gehad het, het ons een IVF gedoen en twee ICSI.

Yolindy, ek is op die Paleo, dit is ook baie soos Dr Cohen. Met die Paleo eet jy hoofsaaklik vleis, groente en vrugte. Aangepas vir fertiliteit eet ek natuurlike stylsel soos patat, aartappels, ens. Hoop dit werk hierdie maand vir my! Ek het maar altesaam 2kg verloor (die vakansie het nie gehelp nie), maar dis beter as niks. Dalk kan ek nog 1kg verloor voor ons oor twee weke begin. My BMI is tans 26.8 - dit moet mos 25 wees vir normale gewig. Amper daar!

Hallo Dellie en Snoekie. Snoekie, lekker partytjie beplan, dit klink oulik!!

Sugar - enjoy the BD! (Baby Dance) - hope this is your month!

Ek is al weer Vrydag op verlof - ons gaan die naweek bietjie weg - yay!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245538 by Bytjie
Bell, dankie ja baie vervelig by die huis maar ten minste het ek lekker gerus.

FET - frozen egg transfer
IVF - in vitro fertilization
KI - kunsmatige inseminasie
IUI - intra uterine insemination (KI)

Ek weet nie wat die res is nie.

Hallo Snoekie, bly om te sien jy's nog in die land van die lewendes. Geniet daai reelings waarmee jy besig is jong.

Julle shame my arme gyne het pink eyes gehad, wonder of dit nou is van in al die pink pussys loer :laugh:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account