× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #245160 by Bytjie
More dames,

Dellie, het jy nog nie weer op 'n stokkie gepieps nie? Ek kan nie nog tot more toe wag nie.

Chrizzie, hou moed. FX daar's Vrydag goeie nuus vir jou.

Bea, ek is jaloers oor jy al op vakansie is. Jammer oor jou baas. En moenie worry oor die dieet nie, dis mos nou festive season.

Nella, ek is bly dit gaan so goed met jou peet kind. Doen maar 'n toets net om seker te maak jong.

Hexy, jammer oor jou kollega se dood. Geniet die vakansie.

Bell, ons het almal maar onse afdae. Gaan jy dan nie met vakansie nie?

Kayla, ek is bly jy voel beter en ek hoop jou siklus keer gou terug normaal toe en geniet die BD.

Zarah, Zettie, Lagogies, Baby, Debs, Hopeful, Stella en al die ander hallo. Hoop dit gaan goed.

Lekker werk en ek hoop die week gaan met Red Bull wings verby.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245159 by Bea
Dellie!!!!!!! Dit klink goed - ek hou duim vas!!!!

Chrizzie, ek weet dis baie moeilik, maar hou moed - daar is geen manier om te weet voor Vrydag nie - so dit kan baie beslis nog positief wees.

Nella, ai dis nou sleg dat AF wegbly en mens weet nie wat aangaan nie.

Kayla, hoe voel jy nou?

Sexy H - dis nou baie erg.

Vrydag op my laaste dag ook baie slegte nuus by die werk gekry - my baas van ses jaar het verskeie gewasse op haar brein. Dink ek is nog steeds in skok - kan dit nie glo nie. Ek is nou op vakansie en dit is baie baie lekker en ek probeer ontspan en vergeet van werk. Dieet is maar moeilik, maar en probeer by die 80% reel hou - eet 80% vd keer gesond en die ander 20% verkeerde goed.

Naomi, sterkte vir laaste dae van werk!
Hallo al die ander dames xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245158 by nellak
Chrizzie, ek kruis alles wat ek kan!!
Dellie, ohhhh FX, FX... hou ons op hoogte!

AFM, nog geen AF nie, en ek het ook nog nie weer getoets nie. AF is nou al meer as 7 dae laat. Ek is so bang vir n negatief. Ek het elke nou en dan n ligte pyn/ krampies daar onder. Ek weet nie wat om te dink of doen nie...Julle dit gaan baie baie goed met Julian! Sal more fotos opsit, al sy pragtige haartjies was afgeskeer.

Hoop dit gaan goed met almal.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245156 by Chrizzie
Wow Dellie! Ek hou als gekruis!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245152 by Dellie
Hi almal!

Chrizzie - moenie moed verloor nie. Ek hou nog al die tyd fx vir jou.

AFm - ek het vroeg vanoggend op 'n stokkie gepieps. Daar is 'n baie ligte strepie!Ek gaan woensdag bloedtoets doen en hoop vir die beste.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245149 by Chrizzie
Sexyhexy, sjoe dis erg van die meisie! Hierdie tyd van die jaar is altyd vir my erg, want mens hoor baie sulke goed.

Kayla, ek is bly jy is beter. Geniet die BD! :)

Nellak, het AF toe gekom?

Dellie, geniet jou verlof.

Naomi, dis amper Donderdag! Byt vas!

Zettie, is jy klaar met Provera? Watse Fertility booster drink jy?

Hallo aan al die ander dames! Die wat al op vakansie is, geniet dit!

AFM: Ai julle, ek nie baie positief nie... Voel niks anders nie! Toets mos Vrydag. Ek was baie positief van die begin af, maar het vandag nou so effense depro geslaan.

Hoop julle geniet die vakansiedaggie! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245148 by sexy~hexy
Hi almal...

Ek kom loer gou vining in, laaste voor ons met vakansie gaan :woohoo: More pak, Dinsdag ry ons Upt toe om kar te laat diens, slaap Dinsdagaand by skoonma in Kakamas en Woensdag ry ons Lambertsbaai toe :rock:

Ek het gisteraand slegte nuus gekry...die een dame wat een van my "aflosse" is in die kantoor, is gister opslag dood in 'n motorongeluk. Sy was nog so jonk :( Het haar Vrydag gesien, want sy sou my afgelos het vir twee weke. Het haar nie persoonlik buite die werk geken nie, maar dis nogsteeds so 'n groot reality check. Ons is net met geleende tyd hier, so elkeen van ons moet die beste van elke dag maak. Moenie wag nie, LEEF!!

Op daai not gaan ek groet, ek sal weer inloer af en toe....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account