× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245175 by kayla
More julle

Dellie, jy al gaan bloedtrek???

Nella en jy, het jy al weer gaan toets.

Naomie nog net 2 daggies oor en 3 vir my. Tick tock tick tock...

baby, so bly jou tweede sonar was beter, yeah!

Chrizzie, amper tyd om the toets FXFXFX

AFM: Ek het nou ophou bloei, darm net so week aangehou. Ek voel heel ok. Nou wag ons vir AF, maar ek het al van vrouens gehoor wat swanger geword het voor AF gekom het, dus was hulle af saam met die vloei? My dokter het nou nie als mooi verduidelik nie, en sy is nou op verlof. My HCG levels is darm terug na <1. Ons werk nie regtig op my siklus die maand nie. Ons moet maar net gereeld BD, en van volgende siklus sal ek weer opk gebruik.

Lekker werk mensies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245174 by Zarah
More almal

Nee wat Naomi, ek werk hard om my admin klaar te kry. More laaste dag, halfdag. Verder is ek maar in n snaakse bui.
ML het die naweek so bietjie gebreek en hartseer gewees omdat ons so sukkel. Soos julle weet, gebeur dit mos amper nooit. Het my nogals hartseer gemaak :cry: Voel baie hulpeloos.

Dellie, update please??

Geluk baby.

Chrizzie, hoe gaan dit nog met die 2WW? Amper daar!

Ek is ook jammer om van die sterftes te hoor. Dis so moeilik veral die tyd van die jaar. Sterkte.

Al die dames, wees gegroet!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245173 by Bytjie
Dellie, waar's jou update

Baby, geluk met jou kleinding. Lyk my jy het die sonar baie meer as die vorige een geniet.

Bell, die maar net 'n klient wat sy besluit oor 'n kleur verander het (ons doen houtwerk) en toe moes ons wag vir die nuwe kleur.

Zarah, waar's jy dan so stil. Is jy nog steeds babelas van jou afskeid verlede Vrydag :ohmy:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245172 by baby
Dellie, Al enige nuus? Kom update asb!!!!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245168 by baby
Hello almal

Jammer ek is so stil. Hier aan die einde van die jaar het mens heeltemal te veel werk!

Zettie - So jammer oor AF wat oppad is. Die heks krap altyd als om.

Dellie - Whooooooooooooooo! Dit is presies wat met my gebeur het. Ek het 'n baie ligte + gehad en toe dit bevestig met 'n bloedtoets. Ek is oortuig daarvan jy gaan more baie goeie nuus kry. Ek het van die begin af 'n goeie gevoel gehad oor jou.

NellaK - Daar is niks so erg soos wanneer AF nie opdaag nie. Dink jy moet maar weer toets en as dit - is dalk maar dr toe gaan. Mens kan nie so aanhou nie. Ek weet, ek was al baie daar.

Baie jammer vir die wat sulke slegte nuus gekry het. Veral in hierdie tyd van die jaar is dit moeilik. Almal wat al op vakansie is - julle is baie gelukkig. Wens ek kon dieselfde se.

AFM - Ontmoet baba Oosthuyse! So trots op my kleinding. Ek is nou eers 8.5 weke, maar die baba meet al 10.5 weke. So, my datum het nog vroeer geskuif. My magie begin ook nou en ek het al 'n bra size opgegaan (en ek was nie klein om meer te begin nie). Gelukkig begin my simptome nou weg gaan, so ek is baie gelukkig.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245162 by zettie
Hallo julle. Dellie shoe dit sal nou goeie nuus wees. Afm ek het begin spot so af behoort enige oomblik tekom

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245161 by Twinkle
Hallo hallo

Dellie xxx vir more se bloedtoets - glo more kry jy die beste nuus ooit en met n baie goeie telling wat net elke dag gaan klim.

NaomiB - Jong ek was so besig by die werk dat ek nie regtig tyd gehad het vir lang replies nie. Het wel elke post gelees. HOe gaan dit met jou? Wat is die rede dat jul nou eers die week toe maak?

Chrizzie - sterkte vir hierdie volgende paar daggies - dink ons almal verloor iewers moed in die tww.

NellaK baie bly dit gaan so goed met jul peet kind... Sterkte met die toets as jy gaan toets - hoop daar wag sommer baie goeie nuus vir jou ... daai BFN is darem net die aakligste en ek verstaan heeltemal hoekom jy nie wil toets nie

Hexy - sjoe dit is baie slegte nuus.

Zettie - hoe gaan dit met jou?

kayla - bly dit gaan al beter met jou ...

Bea - ag nee Bea dit is nie lekker om sulke nuus te kry nie. Ek hoop jy ontspan sommer vinnig en geneit jou vakansie... Sterkte met die eet...

Zarah, Lagogies, Baby, Debs, Hopefull Stella hoop dit gaan sommer baie goed met julle - baie lank laas iets van jul hier gelees.

AFM ek werk nog tot vrydag dan is ek ook op verlof. Sien baie uit.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account