× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245141 by Twinkle
Geniet die naweek julle - die wat op verlof gaan hoop julle kom loer nog in indien nie geniet julle vakansie en lekker rus... vlg week sal ek meer "talkative" wees.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245133 by kayla
Hello julle

Dellie FXFXFX

Nella, so bly die kleintjie is OK. Dis n groot skok waardeur daardie klein lyfie gaan. Miskien toets weer. AF is net so opsetlik.

Naomie, URGH dat jy nou nog n week langer werk.

AFM: Voel baie beter vandag. Ek dink die ergste is nou verby, die eerste twee dae was seker vrek naby aan kraam pyne. Nou is dit net die vloei, maar min. Nou bid ek net dat my siklus vinnig normaal is sodat ons kan probeer. Moet maar elke dag BD net vir in case, ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245129 by nellak
Hi Dames

Die operasie was n groot sukses. Hy was gister in ICU en het vanoggend na n ander kamer geskuif. Hy word more ontslaan. Dankie vir almal se gebede.

Ek het nog geen AF nie en nog nie weer getoets nie.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245127 by Dellie
More aan al die moomies!

Hoop dit gaan goed met julle almal!

Zettie - jou peetkind is te oulik vir woorde!

AFM - gaan vandag met verlof - kan nie meer wag nie. Is nou 8dpiui - ek het AF tipe krampe..Ai!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245126 by Bytjie
More dames, maak nou saak wat nog gebeur nie ek maak defnitief volgende Donderdag klaar!

Nella, hoe gaan dit nou met die kleintjie en het jy al weer getoets?

Geniet VRYDAG DIE DERTIENDE!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245121 by Bytjie
DAMES DIE VAKANSIE MOET NOU BEGIN, EK IS HEELTEMAL OPVERBRUIK!!!

Nella, wat 'n hartseer storie, dat so 'n kleine mensie deur sulke goed moet gaan :cry: . Julle is in my gebede en gedagtes. Miskien moet jy maar weer toets jong.

Zettie, wat 'n pragtige, skattige ou klonkie. Jy drink darem lank Provera.

Kayla, hoop dit gaan al bietjie beter met jou.

Zarah, moet net nie vir Makro leeg koop nie asseblief, jy weet ek moet nog volgende week soontoe.

Snoekie, jy's darem baie, baie stil. Hoe gaan dit met jou en kleine Anja.

Jooste, Hexy, Lagogies, Bea, Dellie, MMCC, Andie, Hopeful, Debs, Stella, Chrizzie, en al die ander wees gegroet.

Ek sit en wag en werk en slaap die tyd om. En nou is dit nog warm bedompig hier in Paarl. EK WIL SEE TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245120 by zettie
Zarha as dit nie vir hom was nie was ek lankal mal asgevolg van TTC.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account