× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245110 by zettie
Hallo julle


Kayla bitter jammer oor jou slegte nuus. :cry:

Nella ons dink aan julle as familie en hou hom in ons gebede.En ek dink ook jy moet weer toets.

Die res van julle almal hallo en babydust vir julle almal.

AFM: Ek drink steeds provera nog een dag om tegaan. My PVA is om vir die maand net die fertility booster tedrink en dan na die gewone gynie tegaan vir scan net om tesien of daar follie is of nie. Dan sal ek in my volgende siklus weer terug Fs toe gaan.

My Peetkind se dagmoeder het gister toegemaak so nou werk ek van huis af en kyk na hom julle hy nou net teoulikies is nou 21 maandeoud. ons was gister en vandag by `n swemles agmoeder hy skop so mooi in die water.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245106 by Zarah
Ag nee Nella! Ons hou hom in ons gebede.

Uhm... miskien moet jy weer toets?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245104 by nellak
More dames

Dis n aaklige dag vir my. My peetkind, Julian, word vandag geopereer, hy het vog op sy brein so hulle moet n shunt insit. Dit het als baie skielik gebeur. Hy is maar 16 maande oud :(

My AF het ook nog nie gekom nie! Wat gan an!! Het nog nie weer getoets nie.

Hoop almal het n mooi dag. Dis darem amper naweek!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245101 by Zarah
More dames

Die vader moet my help deur die laaste paar dae! Ek maak die 19de klaar en ek kan nie meer nie! Ekke wil slaap :cry:

Kayla, hier op moomie was al n paar dames wat na hul miskrame swanger geraak het. Stella, Blommie, ens. Ek is seker jy gaan n groot geskenk kry. *hug*

More Naomi! Ek dink ek stop sommer vandag na werk al by makro want more is jaareind funksie so ek gaan nie tyd kry nie :evil:

Stella, boep foto asb? Hoe ver is jy nou? Ja jong, ek onthou daai vreeslike wip plank wat jy gehad het met jou miskraam. Maar nou is als verby en ons kyk net vorentoe en is opgewonde vir Baba-Stella :)

Julle, waar is Hopeful? Hopeful, ons mis jou! Kom vertel biekie van jou 2 rosies??

zettie, Jooste, Hexy, nella, dellie, andie, lagogies, bea, al die anders, sjoe ons is nou baie! Wees gegroet!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245100 by kayla
More julle

Dis darm amper VRYDAG. Darn, die dae voel net soveel langer hoe nader ek aan vakansie kom.

Naomi, meer geld vir Makro is altyd n goeie ding.

Lekker werk almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245099 by Bytjie
KAYLA!!!! jy kan mos nie die wyn so mors nie. Drink eers die wyn en slaan hom met die lee bottels :evil: .

Ek sal teleurgesteld wees as ons nog volgende week oor moet werk, maar dan het ek verseker bietjie meer geld vir Makro :rock: .

Lagogies, hoe gaan dit. Wag julle ook maar vir 2014 om weer full force te begin.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245096 by kayla
Dankie stella en Naomi. Ja, my dokter dink ook dit sal vinnig reg kom omdat daar nie so baie is wat moet afkom nie. Dit was maar baie baie klein. En heads up vir die super fertileness (as dit ooit n woord is) want ek het dit ook gelees. Pyn is al baie beter. Ek gee dit nie kans om te begin nie. Ek drink disprin en neurofen asof dit more uit die mode uit gaan.

AG NEEE NAOMIE, jou baas suck. Hoe kan hulle jou opgewonde maak vir vrydag en dan julle joy steel deur te se julle werk langer. TOI TOI sommer.

oooeee eks net so boos soos jy naomie. Jy moet na skoonma toe gaan vir kersfees en ek na skoonpa toe. Kan mos nie die man hanteer nie. Ek sal hom ook slaan met my bottels wyn.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account