× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #245095 by Bytjie
Hallo julle,

Kayla, ek is baie jammer vir die traumatiese ervaring waardeur jy tans gaan. Ek het nou wel al drie miskrame agter die blad, maar ek kan jou ongelukkig nie help met ovulering nie, want ek ovuleer nie op my eie nie en ek moet provera drink om AF te laat kom.

Julle, ek dink ek sit en slaap oop oë voor die rekenaar. En nou lyk dit of ons eers volgende week gaan toemaak :swear: . Ons sal eers Vrydag vir seker weet. :headbang: :swear: :headbang: :swear:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245090 by StellaK
goeie middag dames,

Zarah, sterkte met die admin.
ek sit ook nou al die tyd en omwens.

Nella, so jammer oor die BFN. groot drukkie vir jou.

Dellie, FXFXFXFX vir jou kersgeskenkie.

Lagogies, ja, ons het vreeslik lekker gekuier. sal bietjie weer 'n fototjie neem en kom opsit.

Kayla, groot druk vir jou vriendin. kyk, daardie pyn is omtrent iets vreesliks.
my miskraam was op 10 wek (10 Mei). ek het het meer as 4 weke lank gebloei daarna. toe kry ek my 1e AF 6 weke na MC (22 Junie) en dit was ook die laaste AF voor my BFP wat 6 Aug was. so ek het gladnie geweet of ek OV gehad het of wanneer nie, en my siklusse was vieslik deurmekaar (het in 3 maande net 1 AF gehad). ek het ook in daardie tyd 'n fals positief gehad. dit was redelik 3 baie rowwe maande vir my.

ek dink jou siklus sal dalk vinniger stabiliseer oor dit nog so vroeg was. en hulle (al die slim mense op Google) sê jy is die heel vrugbaarste die 3 maande na 'n miskraam.

ek hoop so hard dat jy sommer vinnig weer sal swanger raak
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245089 by Zarah
Hi almal

Dis darem stil hier?

Dellie! Ek dink 11dpiui is n goeie tyd om te POAS. Sterkte!

Chrizzie, ek is so bly hulle het mooi ontvries! Dag1 van 10 is alweer amper verby! Sterkte met die wag.

Lagogies, jy en die pregnant fairies kuier lekker! Ek is bly. Ek wou nog vra, het jy al kids?

Bea, ons almal is lus vir vakansie jong. Eks so lui!

Al die res, wees gegroet!

AFM: Ek sit en wens die tyd om by die werk. Het eintlik admin om te doen maar ek haat dit mos met n passie! Ek is op my gelukkigste wanneer ek in n klas staan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245088 by kayla
Hi julle

So jammer Nella.

Dellie sterkte met die wag, jy en Chrizzie moet ons tenminste so n paar nuwe babsies bring so in 2013.

Dis regtig aaklik. Wel gister aand het die goed begin afkom. Goeie genade, toe di dokter vir my se dit is soos n baie erg period toe dog ek, wel ek kan dit handle. My man wou my in die oggend ure hospitaal toe jaag vir sterk pyn meds. Dink die ergste is darm nou verby. Die dokter wou gister vir my pille voorskryf, maar toe hou ek myself daper. Sy se ons kan dadelik weer probeer sodra my HCG vlakke weer minder as 1 is. Sy glo teen vandag sal dit al wees omdat ek nie ver was nie en my hcg vlakke was maar baie laag om mee te begin. Ek sal na AF bloed trek net om te check.

Sorry vir die vraag, maar die wat al so iets oorgekom het binne die eerste paar weke, hoe lank het dit julle gevat om weer na julle normale siklus toe terug te keer? Ek en manlief het besluit om nie n break te vat en dadelik te probeer, maar hoe weet jy nou wanneer jy gaan ovuleer? My HCG het binne n dag of 2 begin daal na die BFP. So ek was seker net 3-4 weke swanger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245073 by Dellie
Hi julle


Chrizzie - ek bid dat jy jou kersgeskenkie sal kry

Baby - hoe gaan dit met jou?

Snoekie en Jooste - waar is julle en hoe gaan dit?

Bea - hoe gaan dit met die dieet?

Nella en Kayla - so jammer oor die BFN - Groot drukkie vir julle!

Is vandag 6dpiui en wag maar nog geduldig - gister was ek bietjie depro maar vandag is ek weer okey.Geen
simptome nie - bietjie krampies hier en daar maar hierdie keer weet ek dis die progesteroon.Ek drink 200mg
'n dag - een in die oggend en een in die aand. Ek probeer baie
hard om positief te bly en bly vir myself se - ek is PUPO! Maar dis regtig moeilik - hierdie 2ww is nie vir
pissies nie! Ek gaan maandag op 'n stok pieps - dan is ek 11dpiui.


Darm nog net 3 dae dan is dit vakansie tyd..!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245068 by Lagogies
Baby sonar foto B) dis darem oulik!

Dellie jy id mos nou op 5 dae. Ons tel daggies saam met jou tot toets. Ek hoop dis v jou ook kersgeskenk!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245067 by Lagogies
Hello almal.

Dinge is nog dol hier maar ek lees elke dag. Net nie juis nuus die kant nie.

Chrizzie en Bell - ons hoop is is op julle vir oulaas vir BFP vir 2013 en lekker kersgeskenk v julle.

Kayla en Nella stywe vet drukkies v julle.

Ek het darem bietjie wyn ingewerk die laaste 2 weke so zarah en Naomi sal trots wees op my.

Ek moet se ek so effe groenoog oor almal wat verlof het! Het baie werk en gaan nie verlof kan neem nie

Verder was ek by Debs se ooievaars en sy het oulike goedjies gekry.

Dan het ek en Stella darem ook saterdag gelunch en dit was heerlik. Stella jy kan maar boepie foto opsit!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account