× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245028 by Bytjie
Kayla, jammer om te hoor.

Zarah en as ek 'n paar bottels leeggedrink het, dan moer ek vir skoonma oor die kop met die leë bottels B)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245027 by kayla
Hello julle

Wel vanoggend se home preg test was negatief :( , maar die feeks het haar goed gevat en geloop. Nog niks AF nie, nie pyne nie, nie bruinerige afskeiding nie. NIKS soos in NIKS NIKS. Ek gaan wag tot vrydag en weer toets en dan maar dokter toe.

Nella, jy enige nuus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245026 by Zarah
More dames!

Chrizzie, sterkte vandag. Kom vertel hoe dit gegaan het.

Kayla? Enige nuus? Dis darem nie lekker waardeur jy gaan nie.

Hexy, ek is jammer jou AF was so erg. Myne is ook maar elke maand so. Ek het nou vir myself n rympie geleer wanneer ek so bang raak voor AF. "Dis net 2 daggies per maand van hel. Daar is 365 dae in die jaar. Jy het dit oorleef, jy sal dit weer oorleef." :unsure:

Bea, hi daar! Hoe gaan dit met jou?

Bell@, miskien kry jy ook nog n krismis boks!

Naomi, Jy laat my altyd lekker lag. Ek sal defnintief se, vat sommer n hele boks met 6 bottels! :laugh: Kan jy jou skoonma se gesig voorstel as jy met n hele boks drank daar aan kom? :silly:

Mense, ek werk nog tot 19de en ek is MOEG! Wil net slaap!
Ons gaan die 2de week in Januarie Tuinroete toe. Ek kannie meer wag nie!
Die van julle wat in WesKaap is, ek was saterdag by stellenbosch slowmarket. Dit is by Oude Libertas. Dis fantasties. Elke saterdag. Check dit uit.
Nog nuus, ek het n afspraak met FS op die 13de Januarie. So ek speel ook maar die wag game. Ek het nie n clue wat die PVA gaan wees nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245025 by Bytjie
More dames,

Kayla, hoe gaan dit, het die feeks al opgedaag? Of kruis ons nog alles vir jou?

Hexy, hahaha vir daai crime scene. Lekker geniet die vakansie. Ons bly maar by die huis. Sal vir 'n dag of twee na vriende toe in Kleinmond maar dis ook al.

Chrizzie, voorspoed vir die terugplasing en ek hoop jou toets is positief die 20ste.

Bea, dit gaan goed. Sien net baie uit na 'n bietjie laat slaap in die vakansie en verder wag en wag en wag ek maar.

Bell, mens weet nooit...... miskien kry jy nog verrassing.......

Debs, Hopeful, en Stella hoe gaan dit met julle. Debs en Hopeful julle tyd is mos al baie naby ne, het die senuwees al ingeskop vir die kraam?

Zettie, Zarah, Dellie, Nella en al die ander, hallo en hoop dit gaan goed met julle.

Ons gaan Sondag met skoonma en skoonsus eet (krismis ete want ML werk mos Kersfees). Nou wonder ek moet ek twee, drie of vier bottels Rose saamvat :evil:. Dis die eerste keer wat ek hulle nou weer gaan sien na die die email wat sy my gestuur het. Ek dink daai DUTCH COURAGE sal handig te pas kom

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245022 by sexy~hexy
Hi almal!!

Jip, maar weer die tyd wat ek inloer, maar dan weet ek julle lees sommer vroeg oggend al my post eerste :P

Terug by die werk, en ook net 3 en 'n halwe werksdaggies, dan vakansie tot 6 Januarie :rock: Ons ry volgende Dinsdag om ons kar te laat diens, slaap dan die aand oor by skoonma en die oggend van die 18de val ons vroeg in die pad Lambertsbaai toe !!!!

Ek weet nie of julle al die tabel gesien het nie, dit wys min of meer hoe word die HCG levels gemeet (dis nou as ek korrek praat en nie gorrel nie) :laugh:


Nie verder veel nuus aan my kant nie, AF het ook Vrydag opgedaag, maar darem nie so erg soos ander maande nie. Ek sal nooit vergeet wat ek een keer in 'n storie gehoor het toe 'n vrou beskryf hoe erg haar AF is "It's like a crime scene in my pants" LMGA!!! Dis hoe dit baie maande vir my voel hoor!

Julle moet almal julle daggie geniet...en gesels weer later ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245021 by Bea
Chrizzie, sterkte vir more!! Ek glo jy gaan 'n lekker Kersgeskenk kry!

Kayla, jammer oor die BFN, maar mens weet nooit - hoop AF bly weg.

Zettie, wat is julle PVA in die nuwe jaar.

Bell, hoop jy is nie uit hierdie maand nie.

Hi Naomi, Zarah en Stella - hoe gaan dit? Hallo al die ander.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245019 by Chrizzie
Kayla, ek sal defnitief weer toets as ek jy is, veral as AF nog nie gekom het nie.

Hallo aan al die dames! Sterkte vir almal wat nog tot die 20ste moet werk. My arme man is ook saam met julle in die bootjie!

Ons gaan môre vir terugplasing. Sal eers na 2pm wees, want moet eers ontvries en dokter blykbaar nog in teater tot 13:30. Ons gaan net 2 weer terugplaas, want het dan darem nog 2 oor. Inspuitings is ok. Boude is seer soos wanneer jy erg oefening gedoen het en seer spiere het. As ons BFP kry, dan gaan dit nog rukkie so wees... Ons gaan die 20ste kan toets.

Lekker middag almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account