× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245065 by Bea
Chrizzie, dis wonderlik, ek hou alles gekruis vir die volgende 10 dae - ek hoop jou twee embies heg baie mooi.

Kayla, so jammer om te hoor, dis baie sleg. Dink aan jou. Hoop jy kan lekker ontspan vanaand. xxx

Nella, jammer oor jou BFN ook. Drukkie

Hallo al die ander dames. Nog net drie dae van werk!!!!!!! Ek kan nou nie meer wag nie - wil net rus en rooiwyn drink en ontspan (en bietjie dieet.... maar dis ok).

Lekker aand

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245062 by Chrizzie
Jammer om te hoor Nella en Kayla :cry:

Dankie vir julle almal se goeie wensw vir vandag. Ons 2 frosties het mooi ontdooi en als goed gegaan. Nou wag ons tot die 20ste en gaan aan met al die medikasies!

Lekker aandjie almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245061 by nellak
Nou net n toetsie gedoen en dit was negatief! Wag nou maar vir AF. :(

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245057 by StellaK
Kayla, ek is so jammer vriendin. groot drukkie vir jou :heart: :heart:
dis omtrent 'n aaklige dink wat jy nou deur is. hoop regtig vir jou part dat jy nie die pille hoef te drink nie, dat AF self sal kom.
Geniet jou kuiertjie net die nefies

Chrizzie, dink so aan jou vandag. hoop als het goed gegaan met die transfer.

Nella, jy moet mar toets jong, ons senuwees sal dit nie hou nie :P :silly:

hallo aan al die ander dames

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245055 by Zarah
Nella! Wats fout met jou! Daai was implantasie krampe en bloeding! Gaan nou onmiddelik Clicks toe en piepie op die stokkie! piepie op die stokkie!!

kayla, dit verbaas my altyd hoe wreed AF is! Sy wag net tot mens hoop het en dan crash sy dit! :swear:
Geniet die 4 nefies vanaand :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245054 by kayla
Neee sh :swear: nella, hoe kan jy ons so laat wag, ons wag in spanning!

Dankie julle. Ek is n bietjie hartseer, maar is verlig dat ek nie besig is om mal te word nie. Ek het begin dink it is all in my head.

Ek dink vannaand gaan ek saam die 4 nefies kuier. Ek voel voel af kom aan. Dit is amazing hoe vinnig die HCG daal. Ek het al klaar begin bruin slym kry (TMI, sorry). Hoop nie daar is te veel klonte nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245053 by baby
Kayla - Ek is so so so jammer. Dit was my grootste vrees. Kan nie dink waardeur jy moet gaan nie. Ek hoop AF daag gou op en die pille is nie nodig nie.

Nella - WAAAAAATTTT? :ohmy: Ek kan nie glo jy het nog nie getoets nie! Toets!!!!!

Hello aan al die ander.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account