× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #245009 by kayla
Hi Zarah

Ek is maar stupid met die goed, was nog nooit nodig om bloed te trek nie. Die ou by die lab het vir my gevra soek ek n screening wat net se pos of neg of wil ek weet hoe ver is ek. Toe se ek pos en neg. So my HCG vlakke is nie op my uitslae nie, net n :swear: NEGATIVE :swear:

Ek het gevra vir n Beta toets, maar hulle het dit nie gedoen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245008 by StellaK
ag dis nou sleg Kayla :cry: :cry: :cry: dis net die aakligste gevoel ooit.
ek het al met die clear blue digital 'n vals positief gekry.
groot drukki vir jou :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245007 by Zarah
More dames

kayla, wat is jou telling? Miskien is dit net laag? Moet jy weer oor 2 dae bloed toets?

Sterkte!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245006 by kayla
BFN Ek moet seker die 1 % wees wat nie onder die 99% akuraat val nie. 2 verskillende swangerskap toetsies albei positief en die bloed negatief. :(

AF WAAR IS JY??? :swear: :swear:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245005 by Bytjie
More julle,

Kayla oe update sou as moontlik asseblief

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245001 by Debs
Dink aan jou kayla!!!!!!! Laat weet asb ek sit hier op hitte kole vir jou!! :D

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245000 by kayla
Ek het vanoggend weer gepoas. Weer n ligte strepie, bq duideliker, maar dit is darm daar. Maar na so 30 minute toe het dit weggegaan.Maar by gese, ek het die toetsie oopgemaak om dit te inspekteer van binne af. En eers toe het die merkie verdwyn. :tmi: EK het bloed getrek vanoggend. Sal seker binne die volgende 30 minute hoor.

Ek weet nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account