× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #244986 by baby
Dankie Stella

Op hoeveel weke het jy jou eerste scans gedoen? En wat kon jy als sien?

My volgende scan is eers op 12 weke. Dit is nog sooo lank om te wag. Ek het ook vergeet om te se dit was 'n eksterne sonar. Ons sou seker mooier kon sien op 'n interne een. Ek is ook maar net 6w6d. Terwyl die dokter gescan het kon mens uitmaak daar is iets daar, maar my fototjie wat ek kon huis toe vat was maar boring en wys net 'n wit lyntjie (fetal pole)

Ek sit hulle hier aan, maar die kwaliteit is ook maar sleg

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244981 by StellaK
Goeie more dames,

Baby, baie baie geluk dat julle die hartkloppie kon sien. dit is so ongelooflik spesiaal. toemaar, volgende keer sal jy 'n baba lyfie kan sien.
mag jy regtig 'n gesonde swangerskap he :heart:

Chrizzie, baie sterkte met die seer boude. gelukkig is jy op vakansie, so as sit seer is, bly le vrou...hehe

Kayla, hoop saam dat daadrie heks weg bly.... FXFXFX

Noamie, eks self lekker jaloer, maar gelukkig is dit nog net volgende week. ek wil nou net vakasie he.

geniet die dag dames
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244980 by kayla
Ai Baby, jammer oor die swart kol. Maar binne kort gaan jy sien hoe daardie swart kol bene en armpies kry.

Ek stem Naomi, urgh! Ek sit nog hier tot 20ste. Besig om lysies te maak van als wat ek WIL doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244979 by Bytjie
Baby, jammer jy is teleurgestel, maar soos jy sê solank die dr tevrede is, dan is als ok. Volgende keer sien jy jou babsie in al sy glorie. Wanneer is jou volgende scan?

Kayla, ek hoop daai :swear: heks bly sommer ver weg van af en dat jy Maandag daai Clear Blue kan vrot pieps.

Chrizzie, is dit progesteroon wat jy spuit en as dit is, werk die spuit beter as die pille en moet jy dit daagliks doen? Jammer vir die 120 vrae.

En o ja Chrizzie, jy kan maar ophou om te brag oor jou vakansie, hiier's 'n hele paar van ons wat nog werk en baie, baie jaloers is op jou.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244978 by Chrizzie
Baby, sien uit om te hoor hoe dit was! Jy darem geslaap!

Dellie, al die krampies is normaal. 10 dae ook nie te vroeg, ek sal wel sê bloedtoets eerder.

Naomi, die inspuiting was nie op die oomblik seer nie, maar vandag is my boud vrek seer. Moet dit gebruik tot dag wanneer ons toets en as dit dan BFP is, dan aanhou met dit! Weet nie lekker hoe ek gaan sit nie!

Ek is amptelik op vakansie! Kan nie wag om net 'n boek te kan lees nie.
Geniet die naweek dames! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244977 by baby
Hello julle

Ag, dit was eintlik teleurstellend. My foto'tjies wys net so groot swart kol. en as jy mooi kyk die wit lyntjie wat die fetal pole is. Dr het die hartkloppie gesien, maar ek is seker daarvan ek het niks gesien nie. Dit is teleurstellend as jy al iets verwag en niks sien nie. Maar ek moet seker dankbaar wees die dr is tevrede en dat hy 'n hartklop kon sien. Die dr se masjien is ook so oud.


Dellie, ek het 9 dae na iui getoets en dit was positief. Nog lig, maar darm daar.

Kayla - Hoop daai heks bly weg en jy kry nog 'n lekker verrassing. Mens weet nooit nie.

Hello almal ander.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244976 by kayla
More julle

Baby, ja kom update. Ons kan nie wag om jou kleintjie te ontmoet nie.

Dellie, ek is n poas aktivis. Toets so gou jou kan :evil: :evil:

AFM: Wag vir af. Die blerrie heks speel tricks. :swear: Ek moes al vanoggend begin spot het. Elke maans soos klokslag kry ek die bruin CM en dan deur die nag begin AF. Maar die maand het ek net die krampe minus die AF. TMI :blush: Naomi ek het toe my clear blue amunisie gekry gister. Sal maar wag tot Maandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account