× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244999 by Bea
Kayla, het jy getoets vanoggend? Ek hou alles gekruis!

Nella, hoop jy bly ook laat tot môre - FX.

Chrizzie, hoe gaan dit met daai aaklige inspuitings? Julle plaas mos hierdie week terug? Gaan julle al vier embrios ontdooi? Dink aan jou!

Baby, bly dokter is tevrede en het 'n hartkloppie gesien!

Lagogies, hoe gaan dit met jou? Gaan julle weer 'n IVF doen in die nuwe jaar?

Hallo Stella, Naomi, Bell, Zarah - en al die ander dames.

LAASTE WEEK VAN WERK!!!!! Ek sal maar my agterent moet af werk hierdie week, maar ten minste is ek dan klaar vir drie weke!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244995 by StellaK
Kayla, ek stem saam, gaan more oggend vir 'n bloed toets.
sover klink dinge baie goed :woohoo:

Nella, hou duimvas dat AF ver weg bly

hoop almal het 'n baie lekker naweek gehad

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244994 by Lagogies
Gaan doen bloedtoets. Jy sal verbaas wees hoe laag hcg telling kan wees en paar weke later is daar n hartkloppie.

Los die poas stokkies en doen bloedtoets

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244993 by nellak
Hi Kayla

Toets met jou clearblue digital! Mens kan dit mos enige tyd van die dag gebruik as jy klaar laat is.

AFM, ek wag ook om te kyk of AF gan opdaag. Ek gaan dinsdag toets as ek dan nog laat is.

FXFXFX dat jy jou BFP kry!!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244992 by kayla
Hello julle

Ag ek is vandag sommer net moedeloos. Is daar iemand wat my dalk kan help? Ek is amptelik 3 dae LAAT. Vanoggend het ek n toetsie gedoen (n clear blue, maar nie die digital een nie). Daar was n BAIE BAIE ligte strepie. So lig, jy moes die toets draai om dit te sien. My man het ook gesien daar is n besliste strepie. Toe hou ek my pieps in vir 5 ure en toets met clicks se gewone ene BFN. Nie eens n ligte skaduwee nie. Wanneer moet ek weer toets? Is more te gou? Af voel of dit oppad is. Ek het n opk gebruik so ek is seker van my siklus, alhowel as ek 48 uur bytel van wanneer ek positief op die opk getoets het, dan is ek 1 dag laat. Sekerlik moet my HCG konsentrasie sterk genoeg wees? Ek wil nie my digital mors nie

Help :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244989 by Chrizzie
Naomi, dit is Progesteroon ja. Moet elke aand een ampule spuit. Saam met dit drink ek Progynova en ek gebruik in die oggende nog Cyclogest ook! Blykbaar is die inspuitings beter...maar ons sal maar sien hoe dit uit werk

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244987 by StellaK
Baby, dis lekker om te weet daar is 'n lewetjie op daardie foto, al kan jy dit nie juis sien nie.
ek het my 1e scan gehad op 6w4d.
die dr het op my foto die babatjie gemerk anders sal ek nie eers hom sien op die fototjie nie. met my 1e scan was baba 7mm.
al wat hulle eintlik kyk op 6 weke is vir die hartkloppie.
van 10 weke af begin dit eers soos 'n babatjie lyk.

en ja, 'n interne sonar is baie baie duideliker op 6 weke. myne was intern.

my 2e scan was toe op 11 weke. vir my was dit 'n baie lanker wag as vir die 1e scan. ek was ook baie banger gewees met die 2e scan as met die 1e een. dis maar oor my miskraam op 10 weke was.

nou moet jy regtig net terug sit en dit geniet. ons glo almal saam dat dinge sal goed gaan met jou hele swangerskap :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account