× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 5 months ago #259358 by Praying4miracle1
@Fairymommy
Voorspoed, hoop jy kry daai BFP!
Baie baby dust vir jou! :heart:
Hou ons op hoogte ;)

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259357 by Praying4miracle1
@Meiesiekind
So jammer o te hoor van jou BFP :cry:
Moet asb nie moed verloor nie daar is altyd hoop al is dit hoe klein! :heart:
Hou aan probeer, hulle sè mos aanhouer wen ;)
Dink aan jou :heart:

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259308 by Meisiekind
Hello almal!

Nunukie!! So goed om van jou te hoor! Bly jy't lekker vakansie gehou en is weer reg vir die ding. :) Laat weet wanneer jou siklus amptelik begin - hoop jy kry gou-gou weer goeie nuus. :heart:

Ongelukkig kan ek nie vandag post wat ek graag sou wou nie. Vroeg middag gehoor my beta toets uitslag wys BFN. :( Het die laaste 2 dae regtig gehoop dis die keer ons beurt. Maar ek sal berus by die Here se plan. Sodra my volgende siklus begin gaan ons weer probeer. FS het gesê ons gaan die meds verander, so ek wag nou net om te hoor wat hy beplan.

P4M1, Fairymommy, dankie vir jul belangstelling. :) Sterkte vir albei van julle en veral vir die tww Fairymommy. :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!
The following user(s) said Thank You: Praying4miracle1

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259302 by Fairymommy
Hi Nunukie
alles vir die beste vir jou

Na my Chemiese Swangerskap/vroee miskraam Feb maand het ek maand af gevat ek is nou terug DPO 7 en 9 dae oor van die siklus. was ook op my 3de siklus Fertomid 50 mg.. ek hoop om einde die maand positief te kry.
Is nou amptelik 1 jaar vandat ons begin probeer het..

Sal almal op hoogte hou.
Enige nuus Meisiekind?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259301 by Praying4miracle1
@Nunukie
Hi daar! Bly jy is terug dame!
Ek verstaan heeltemal hoe jy voel oor jou miskraam, ek en jy is min of meer in dieselfde bootjie.
Ek gesels deesdae op: "Trying for a 2016 Baby"
Jy is welkom om te kom join, dit is nou wel engels maar al die dames daar verstaan waardeur ons ttc dames gaan, dit is amper soos 'n "sisterhood" ;)
Dit is maar stil hier deesdae, hopelik oor die meeste dames 'n BFP gekry het :) :heart:
Anyways sterkte met jul nuwe ttc ek hoop rerig jy kry gou jou BFP! :heart:

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259299 by Nunukie
Hello almal

Ek is terug :woohoo:
Wel, meeste sal my nie ken nie...want ek het so bietjie van 'n break gevat,
Het 'n miskraam gehad (na 7 jaar se ttc) en wou net wegkom van als.
Was op 'n lekker vakansie en sommer die dag nadat ons teruggekom het my FS gaan sien.
So, nou wag ek vir my volgende siklus om te begin. Gaan dan Fertomid en Gonal F doen. So ek wag die dae om...
Ek het so bietjie van 'n verkoue....so ek hoop ek word gou beter.

Meisiekind!!!! Asseblief kom post en hou ons op hoogte. Ai, ek hoop jy kry jou BFP!!!

Aan al die ander dames - Sterkte en ek hoop jul tyd op die TTC pad is sommer lekker kort.

lekker daggie

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258671 by Praying4miracle1
Voorspoed Meisiekind!!!
Ek hou duim vas en bid vir julle! :heart:
BAIE BABY DUST VIR JOU!!! :heart: :)

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account