× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244975 by Bytjie
Hallo julle,

Baby, voorspoed met jou afspraak vanoggend.

Chrizzie, hoe was daai inspuiting gisteraand?

Dellie, ek het ook ligte krampies gehad vir 'n dag of twee. Ek het al van dag 7 na IUI begin toets.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244974 by Dellie
Hallo aan al die moomies

Hoop dit gaan baie goed met elkeen van julle!

Baby - Ons sien uit om ook jou babatjie te ontmoet - kom update en post 'n fototjie sodra jy kan.

Bell - Ek dink die volgende stappie sal KI wees as die homeplan nie werk nie. Ek was ook op die homeplan en
dit het nie gewerk nie. Maar hoor wat die FS se as jy hom gaan sien - hulle weet beter.

Chrizzie - hoe gaan dit met die inspuitings?

AFM - was gister vir my heel eerste KI en dit was glad nie so erg soos wat ek gedink het dit sou wees nie. Ek
was ook heel rustig en kalm gewees. Ek het gisteroggend bietjie pyne gekry by my eierstokke (veral die regterkant) so ek glo ek het geovuleer. Na die KI het ek bietjie krampies gehad en vanoggend weer ligte krampies. Albei eierstokke is nog
gevoelig. Is dit normaal?

Dr was ook baie tevrede met manlief se sperm sample na die was.Ek het maar heeldag rustig gevat
gister en vandag weer terug by die werk. So nou is ek in die 2ww. Ek is maar bang
maar hoop en bid nog vir die beste. Ek gaan al vanaf 10 dae na iui toets - dink julle dit is dalk te vroeg?

Ek kan nou nie meer wag vir volgende vrydag nie - ek is dan offisieel met verlof.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244971 by Bytjie
Bell skies man ek het nou heeltemal verkeerd verstaan. Dit is KI daarna, maar dit gaan mos nie nodig wees nie. Ons gaan dan almal Januarie swanger word.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244970 by Twinkle
Dankie Zarah - het nogals gedink dan sal dit seker KI wees. Moet Feb weer FS toe gaan hoop maar vir n BFP

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244969 by Bytjie
Zarah, ek sal liewers dat ons honde daarop pieps as wat ek dit gaan weggee, ek sal wel vir iemand een gee om te gebruik. maar ek sal defnitief nie alles weg gee nie. Ek raak lekker befoeterd as ek een moet gebruik en daar is nie. Ek dink manlief koop dit meer om die vrede te bewaar as enige iets anders.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244967 by Zarah
Bell@, ek dink na homeplan sal die FS miskien begin kyk na KI??? Dit hang maar af van wat die probleem is, ens.

kayla, ek stem! Lekker kuier en vergeet van al ons sorge! Wou jou nog se, ek het ook dieselfde oorgekom soos jy in die verlede. In die nag skelm gaan pieps soos n skelm! :ohmy:

Naomi, jys baie bevoorreg. Ek moet ook my toetse ver wegsteek. Ek het al die ongebruiktes vir my skoonsus gegee maar ek het my clearblue ver weggesteek. Dit gaan my heel eerste BFP ene wees! :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244966 by Bytjie
Kayla so bek makeer jem :woohoo: (Makro se maand :lol: ). Jy sal jou manlief moet train man, myne koop altyd 4 op 'n slag B).

Bell, ek het maar net na my gyne toe gegaan. Maar party mense voel om direk na 'n FS te gaan. Ek is seker hier is 'n paar ander dames wat jou beter antwoorde as ek kan gee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account