× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244965 by kayla
Ja nee kyk, Januarie is ons maand en Desember is Makro se maand :evil:

Ek is darm desember op verlof wanneer my man nog moet werk, so dan kan ek op stock met HPT. Dis n blerrie mission om die goed skelm te koop en in jou handsak weg te steek. My man laat net 1 toets toe per maand. Die clear blue amunisie moet ek nog gaan soek. Ons clicks was uitverkoop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244964 by Twinkle
Ok ok dalk n dom vraag - die van julle wat al deur dit is wat gebeur gewoonlik na "home plan" as jy steeds nie swanger is nie?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244963 by Bytjie
Zarah, dis wonderlike nuus. En ek dink dis maar net die uitslae wat jou benoud laat voel. Sjoe ons is nou weer 'n lekker klomp wat Januarie gaan swanger word :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244962 by Zarah
Ai Bea & Bell@, dis so oulik en hartseer.

Julle, ek begin weer bietjie benoud voel want 2014 is dan nou om die draai!

Die plan is om FS te gaan sien voor ons terug werk toe gaan. So ek kan so gou as Jan weer IVF! Scary!!! Ek is nie n bang mens nie maar begin benoud voel om weer deur dit te gaan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244961 by Bytjie
Bea, die onskuld van kinders ne, soos ek jou post lees, skiet my oë vol trane en ek lag tegelykertyd.

Ons begin weer Januarie, maar ek wil vir my dr 'n voorskrif vir Provera vra sodat ek dit einde Desember kan drink want ek wil he my AF moet begin die week wat die dr weer oopmaak, van die 6de Jan af sodat ek sommer daai week al met Fermara kan begin. Vir nou toets ek elke Saterdag en drink ek maar 'n paar doppe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244960 by Twinkle
Bea - en hier kry ek skoon trane in my oe!!! Ons seuntjie bid elke aand dankie vir die honde en vir mamma en pappa. Hy het so n rukkie terug vir my gese "ek moet vir Liewe Jesus vra of hy nie vir hom ook n boetie kan koop nie" ... So onskudlig

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244959 by Bea
Chrizze, sterkte vir daai spuite! En gelukkige jy wat amper op vakansie is!! Kom update asb. in jou vakansie - miskien is daai vakansie-gevoel net wat jy nodig het vir 'n BFP! Wanneer dink jy sal jou toetsdatum wees? Seker nog voor Kersfees?

Zarah, ai man, dit is baie sleg, en dis heeltemal normaal om so te voel. Ek voel so oor almal wat tweede babatjies het. Mens is bly vir hulle, maar hartseer vir 'n mens self. xxx

Baby, sterkte vir more - ek weet mens is bang, maar more is als beter. Hoop jy kan slaap vanaand!

Kayla, nog 'n drukkie vir jou.

Naomi, sien jy weer die dok in die nuwe jaar of wanneer kan jy weer begin TTC?

AFM: Ek moet ook eers 'n bietjie aflaai. Toe ek gister my dogtertjie by die kleuterskool optel, toe sê die juffrou dit was haar beurt die oggend om te bid in die kringetjie want sy begin nou mooi te praat - toe bid sy: "Dankie Liewe Jesus vir my boetie en sussie." Die juffrou vra toe want sy weet sy is die enigste kind. Ai, sy het verwys na ons twee honde! Want as sy vra vir 'n boetie en sussie, dan sê ons maar hulle is sommer haar boetie en sussie. Ek weet nie of ek moet lag of huil nie - ek het sommer altwee gister gedoen!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account