× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244955 by kayla
Dankie julle almal

Chrizzie sterkte met die spuit

Baby, dit is normaal om n bietjie op jou senuwees te wees, maar baba kan dit aanvoel. Ontspan, en ek glo die scan gaan vir jou rustigheid bring

Zarah, ek voel saam jou. Ek is ook nou oor almal om my wat swanger is. Jou tyd is om die draai. In God we have to trust.

Ja Dellie, ons almal se oe is op jou gerig.

AFM: Ek voel OK. Ek dink dit sal eers insink sodra ek die rooi tannie sien. Die keer weet ek dis nie omdat dit te vroeg is nie. Maar die siklys was eintelik net n free maand want ons gaan eers weer Januarie dokter toe en n pva kry. Ek dink egter ons sal eers Feb begin want my siklus gaan begin voor my dokter terug is van Vakansie af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244951 by Bytjie
Chrizzie, voorspoed met daai inspuitings, ek hoop ds nie te erg nie.

Baby, wees bang, wees bly, wees opgewonde, moet net nie dat jou vrese jou ander positiewe emosies onderdruk nie. Geniet die scan, als sal goed verloop en kom wys more jou baba se eerste fototjie vir ons.

Zarah, ek voel dit saam met jou. Dis regtig 'n slegte situasie om in te wees. Daar kom 'n tyd wat als net te veel raak en dan word mens maar so mislik en naar en lelik, laat jouself toe om so te voel.Jys reg niemand hier sal oordeel of sleg van jou dink nie.Ek hoop jy voel gou beter.

Hallo Bea

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244948 by Zarah
More almal

Kayla, eks so jammer :-(

Dellie, soos baby se, KI is regtig nie so erg nie. Relax en sterkte!

Chrizzie, jy moet jou vakansie geniet en kom update ons asb oor die FET. Ek is seker dit is jou beurt!

Halo almal!!

AFM: Ek gaan gou eers bietjie moan. My ma was gister in ekstase want sy was met my SIL vir scan en sy het baba gesien en hartklop gehoor. Ek was toe sommer net "af", seker bietjie jaloers.. En sommer mislik met almal. Ek voel so sleg om dit te admit maar julle is seker die enigste mense wat my nie sal oordeel nie :-(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244946 by baby
Kayla - soooo jammer oor jou bfn! Daar is min dinge so erg soos dit. :cry:

Dellie - Ek het 'n baie goeie gevoel oor jou KI. My hele eerste KI was 'n sukses, so ek hou regtig vir jou duim vas. Die proses self is glad nie so erg nie. Vinnig verby.

Chrizzie - Sterkte met die inspuitings. Ek hoop hulle is dit werd.

Hello aan almal anders.

AFM: het more half 10 my eerste scan om te kyk vir 'n hartkloppie. Ek is dood bang. Ek weet ek moet opgewonde wees, maar ek is bang. Weet nie hoe ek gaan kan slaap vanaand nie.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244945 by Chrizzie
Jammer Kayla, maar ons bly hoop ne!

Sterkte Dellie, nou wag ons saam met jou!

Lagogies, hoop jy het lekker verjaar!

Ek is vanaf more op vakansie! :woohoo: Begin vanaand met die inspuitings in die spier, is maar skrikkerig. My neef wat 'n dokter is gaan ons vanaand wys en van daar af sal ML dit maar moet doen... :unsure:

Hoop almal het 'n heerlike dag! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244931 by Bea
Kayla, jammer oor die BFN :(

Dellie, sterkte!!!! Ek hou alles geskruis xxx

Hallo Stella, Naomi, Zarah, Lagogies, Bell en ALMAL

Hoop julle het 'n heerlike dag

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244930 by StellaK
Goeie more dames,

Kayla, baie jammer oor BFN :cry:

Dellie, baie baie sterkte vir vandag.

hallo aan elkeen van julle :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account