× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244855 by kayla
Ek het vergeet om te se, die wat so poas verslaafde is, ek het op die internet gesien, mens kan dit op groot maat koop. 50 in n pak
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244854 by kayla
Baby WAAAAAT????? 9dpo, maar dan is ek nou mos n dag agter. Ek is more 10 dpo. :evil: :evil: :evil:

Ek probeer sterk te staan, maar ek kan nie. Ek het 3 toetsies, so tegnies kan ek more toets, donderdag toets en dan saterdag toets, want af moet eintelik vrydag kom.

My man dink ek is obsessed, maar hys n man. Ek het in die geheim 2 ekstra toetsies gekoop, so hy dink ek het net een (die een wat ek saterdag gaan gebruik as af laat is). :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244853 by miggie
My AF moet 18 Des kom so nie seker wanneer ek al sal kan toets nie, sal maar kyk of ek kan uithou en wag tot dan. :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244852 by baby
Hello almal

Kayla - Ek hou vir jou duim vas. Ek het my bfp op 9dpo gekry. Ek het dit eers nie geglo nie. En dit was met 'n cheapie. Ek sou nooit so lank kon uithou soos jy nie.

Nella, Chrizzie en Miggie - Ek hoop regtig hier kom goeie nuus! Wat 'n manier om die jaar te kan eindig. Hou ons op hoogte. Wanneer kan julle almal toets?

Bell, baie jammer oor die bfn. Ten minste kan julle nou weer begin.

Dellie - alles lyk baie goed vir julle. Is dit jou eerste KI?

AFM: Ek lees almal se boodskappe nog, maar het nie veel om te se nie. Wag nou net vir sonar vrydag. Sal baba aan almal kom voorstel sodra ek ook kennis gemaak het.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244848 by Chrizzie
Stella, dit klink so opwindend! Kan nie wag tot dit my beurt is nie B)

Dellie, laat weet bietjie sodra jy weet wanneer KI is.

Miggie, ek hou duim vas vir daardie kersgeskenkie.

Hallo Naomi!

Kayla, haha, jy ken al tot die toetsies!

AFM: Was by FS vroeg vanoggend. Hy baie tevrede hoe ek op medikasie reageer. Moet Woensdag weer gaan vir scan en sal dan heel moontlike met die progesteroon inspuitings begin. Dis blykbaar maar vrek seer omdat dit in die spier is en ek sien mense sê hulle kan amper nie eens sit nie. Blykbaar moeilik om dit self ook te doen. Het iemand al daardie inspuitings gebruik?
Terugplasing sal dan enige iets vanaf die 10de wees!

Lekker middag! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244847 by Bytjie
Miggie the more the merrier, ons het al die goeie nuus/verrassings nodig wat ons kan kry want ons arme groepie was omtrent gebombardeer die afgelope maand of twee.

Stella dis seker die enigste tyd wat mens sulke goed met jou manlief regkry ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244845 by miggie
Jammer ek is so stil, ek lees elke dag almal se stories.

Ek net nie veel om te vertel nie.

Is nou op my eerste siklus vanaf ek van die pil af is so is nou dag 13 in siklus, so wie weet dalk kry ons ook n kers verrassing :woohoo:

Sterkte aan almal :heart:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account