× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244870 by kayla
More julle

So vanoggend 3 uur wil ek mos nou piepie. Ek dog toe wel, jy moet jou eerste oggend piepie gebruik. BFN :( , maar laat ek julle van my snaakse ondervinding vertel.

So 3 uur soek ek in my laai met my selfoon na die toetsie. Toe ek die badkamer lig aansit toe blaas hy, so hier in die donker POAS ek, soos ek besig is kom my man in die toilet in. Ek steek toe die toets weg (ek sal raas kry as ek so vroeg toets). Toe hy bed toe is, toe maak ek die toets klaar in die spaarkamer. Toe loop hy in die spaarkamer in en soos hy instap, sit ek die lig af. Ek sweer hy het gedink ek bel my skelmpie daardie tyd van die oggend. Want hy het net my skuldige gesig gesien en ek wat die lig afsit. Maar om n fight 3am te verhoed moes ek hom se ek is besig om te toet.

Caught red handed :silly: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244868 by Dellie
Hi julle

Debs - Oor 7 weke..kan jy glo - die tyd het baie vinnig gevlieg. Jy lyk pragtig! Het jy al jou goedjies al reg
Aiden?

Bea - baie geluk met die kilo wat jy verloor het - staan net sterk en hou aan daarmee. Hierdie kilo gaan
binnekort in 'n paar kilos verander wat jy verloor.

Kayla - wat se die toetsie? kom update seblief!

AFM - was vanoggend by Dr Strikdas - ek het 2 mooi en ryp follies (een aan elke kant) wat albei omtrent 18mm
is.En my wand is nou perfek. KI is Donderdag 12h00. Ek spuit vannaand 20h00 Lucrin.
Dit is my eerste een so ek weet nie regtig wat om te verwag nie. Manlief moet
sy pakkie 10h30 ingee by die kliniek. Julle, ek is opgewonde en bang tegelykertyd! Ek bid regtig vir 'n
kerskgeskenkie.

Mooi bly almal - sal kom update Vrydag.

xxx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244864 by Debs
Hallo almal!!!

Kayla -wat se toetsie???

Jip gister oor 7 wekies is Aiden hier!!! Eeek!! Hier is n fotoki van saterdag

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244862 by Zarah
More almal

Sjoe, eks moeg en vaak! Ek werk nog to die 19de toe.

Dis lekker om almal se updates te lees.

Naomi, ja, Andie trou in Desember. Sys baie besig met werk en trou reelings.

Bea, my laaste siklus was ook 25 dae. :(

Al die ander dames, geniet die dag.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244861 by Bytjie
Hallo julle,

Bea, geluk met daai kilo wat jy verloor het :rock: , ek het weer een opgetel nadat ek amper 2 verloor het :swear: .

Kayla, wat se daai toets?

Julle trou Andie dan nou in Desember nie?

Zarah, Zettie, Dellie, Bell, Andie, MMCC, Lagogies, Jooste, Snoekie, Nella, Dellie en almal wat ek vergeet het, hallo

Debs en Hopeful dis mos amper tyd dat julle jul babatjies gaan vashou ne.

Stella, jy's amper daar.

NOG NET 8 DAE OOR

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago - 12 years 9 months ago #244858 by Bea
Chrizzie, bly als gaan goed so ver - sterkte vir daai inspuitings! Ek ken dit nie. Dalk kan jy Pathcare toe gaan - hulle spuit verniet in - onthou net jou brief.

Kayla, dan moet jy maar toets moreggend!! Ek weet sooo wat jy bedoel oor jou man - my man wou nooit hê ek moet vroeg toets nie - lol. FX FX

Miggie, sterkte vir die 2ww.

Baby, jy kan seker nie meer wag tot Vrydag se sonar nie - geniet!

Dellie, sterkte!!

Hallo Nella, Naomi, Stella, Zarah en almal - hoop dit gaan goed met julle.

AFM: Lyk my ek het darem uiteindelik 'n kilo afgeskud, oh my hat. En AF het sommer op CD25 gekom. Ek dink al die IVF en hormone het my liggaam heeltemal deurmekaar gemaak - die breek is duidelik 'n goeie ding.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244856 by Bytjie
Kayla, POAS! POAS! POAS! POAS! POAS! POAS! POAS! POAS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account