× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #244831 by StellaK
Goeie more dames,

hallo aan almal :heart: en ek hoop julle het 'n lekker naweek gehad.

Chrizzie, dis lekker dat jy net tot vrydag werk. dan kan jy baie rustig wees met die terugplasing. sterkte vir jou afspraak vandag.
ai, mense kan darem net simpel goed se - maar nou ja, as mense jou volle geskiedenis ken sal hulle seker baie meer sensitief wees.

Kayla, sterkte met die wag. nou gaan ek ook 'n klip in die bos gooi - ek dink met die gewone toetsies kan jy van 10 dpo al 'n positiewe resultaat kry. Die gewone Clearblue by dischem se jy kan 'n redelik akurate lesing kry van 4 dae voor AF moet kom.

lekker week vir almal :heart:

by my gaan dinge goed. was die naweek by die baba expo en het al die groot goed gekry - pram, karstoeltjie, monitor, steriliseerder, borspomp. so nou is dit nog net 20 weke se wag vir hom om te arriveer :silly:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244829 by Bytjie
Kayla, ek het al hier van 7DPO/IUI begin toets, maar ek is seker hier is paar dames wat my nou weer gaan uitskel oor ek jou in die versoeking wil lei. Ek het regtig nie die geduld om te wag nie. FXFX dat jy 'n positief sal kry en voorspoed met jou uithouvermoë B)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244827 by kayla
Ai Chrizzie, jammer dat jou maandag so begin het. URGH!!!!! Party mense se kinders.

Naomie, ek kan nie wag vir vakansie nie. Elke oggend raak net moeiliker en moeiliker.

AFM: 9dpo, ek wil toets, maar probeer nog so paar dae te wag. Ek kon nie n early prediction toets kry nie, toe koop ek maar die gewones. So ek weet nie hoe vroeg jy met dit kan toets nie. Ek het niks simptome nie. Voel heel normaal. Af behoort vrydag of saterdag te kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244826 by Bytjie
More almal,

Chrizzie, voorspoed met jou afspraak vandag. Ja ne die ongevraagde en onvanpaste raad kan nogal om mens se senuwees werk. Veral as hulle nie eens regtig 'n mens se situasie ken en verstaan nie.

Het niks om te update nie, ons gaan mos eers weer Januarie weer begin.

Zarah, baie geluk met jou boeta se swangerskap.

Lekker werk almal, NOG NET 9 DAE VAN WERK OOR.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244824 by Chrizzie
Hi Almal

Hoop julle het heerlike naweek gehad? Ons het 'n pragtige dag in die Kaap.

Wil net my frustrasie met julle deel - ek is so moeg van mense wat vir my en my man sê ons moet net ontspan en dan gaan dit gebeur. Dis so tipiese iets om vir iemand te sê as jy self nie weet hoe dit voel nie. Ai, seker maar uit onkunde.

Anyway, nou het ek lekker "gemoan."

Hoop julle het almal 'n fantastiese week! Kom update bietjie

:heart: !

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244822 by Chrizzie
Hi almal

Ek hoop julle het 'n heerlike naweek!

Ek tel nou die slapies af tot Vrydag, want dan begin my vakansie! Hierdie week wat kom is nog eers afslutingsfunksie en my pa se 60ste verjaarsdag, so gaan maar besig wees.
Ek gaan Maandag FS toe. Sal dan seker hoor hoe die dinge verder loop. Ek voel heel fine, medikasie nie so erg soos met die gewone IVF nie. Ek skat terugplasing sal seker om en by die 13de of 14de wees. Sal julle laat weet!

Lekker rus! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #244814 by Zarah
Hi dames

Hoe gaan dit met almal? Dis so stil deesdae.
Chrizzie, jy moet kom vertel van die FET. Ek dink nie hier het al iemand deur dit gegaan nie.

Ja jong Bea, die endo is n nare ding. Meisie hier by werk het n eierstok en amper haar baar verloor agv endo.

Vir die van julle wat kan onthou, my broer en sy vrou het mos Junie hulle baba verloor op 33weke. Skoonsus is nou weer 8weke swanger. Ek is baie opgewonde vir ons eerste kleinkind.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account